Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

32 on Prinsloo

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Este H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Was welkom ontvang en het lekker gerus al was ons net daar vir een aand. Ons het soos gewoonlik baie lekker gebly. Die kamer en geriewe is 5 ster!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon V
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Modern, netjies, sal weer kom! 32 on Prinsloo was 'n baie lekker blyplek. Ek sal regtig graag net 'n TV aanbeveel om daardie laaste uur net verder af te sluit. As mens alleen reis, kan jy net solank met jouself praat, LOL!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Absoluut waarde vir geld! Ons het baie lekker gebly. Lieflike plekkie, attention to detail, keurig ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Este H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Was welkom ontvang. Die kamer is pragtig en die dekor is baie mooi. Pragtige en stylvolle plekkie met alles wat jy nodig het en ekstras. Ons was welkom ontvang en het baie lekker gebly. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren Ann M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lovely little stay in beautiful Stillbaai. Beautiful, modern, comfortable and clean accommodation. Lovely extra little treats. Perfect for what we needed. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annuscha
32 on Prinsloo
Thank you, Lauren! You were lovely guests!

Suzette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Sal hul beslis aanbeveel. Baie dankie vir 'n lekker kuier. Ons het heerlik geslaap en was bederf met ekstra lekkernye.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julie A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Secure, spotless, very pleasant place to stay. We loved the homely touches such as the blueberries and other breakfast items. Great quality finishes and linen. Lovely and efficient host. We missed a small fan at night due to insufficient air circulation for our liking. We are used to a king or queen bed, so a double bed took some getting used to, but otherwise it is a very pleasant place to spend a night or two.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Bakgat. Lekkerste bly in 'n lang tyd. Hi Ja, dankie, baie lekker gebly, skoon, super netjies en 'n mooi veilige area. Eienaars baie gasvry en ons sal vir seker weer daar kuier. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Hierdie was perfek vir wat ons nodig gehad het. Die gasvryheid en ekstras! Refreshing and cosy!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annuscha Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prinsloo-rylaan 32, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf672f82dcb5d3687f3786324fff2269af690a935a3bcf883b123ca938e83c417e912f22271524628105e361616cb8317b78b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 32 Prinsloo Drive Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3661856 21.405371

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang