Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

32 on Wimbledon

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wimbledon-weg 32, Edgemead, Kaapstad, 7407, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Geleë in Edgemead, Kaapstad, 32 on Wimbledon is 'n onlangs geboude kothuis wat gaste 'n rustige toevlugsoord bied weg van die stadsgewoel. Met sy eie aparte ingang kan gaste privaatheid en gerief geniet tydens hul verblyf. Edgemead se nabyheid aan Century City bied maklike toegang tot geriewe, insluitend die nabygeleë Canal Walk-winkelsentrum.

Hierdie eenslaapkamer-eenheid is smaakvol gemeubileer met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n rusbank in die sitkamer wat geskik is vir 'n jong kind. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n oopplan-kombuis met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir gaste se gerief. . Daar is 'n etenstafel met stoele wat verder lei na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv gemeubileer is. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Verder is hierdie eiendom naby verskeie winkels, restaurante, die Milnerton-strand en die V&A Waterfront.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 32 on Wimbledon
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Keith Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Wimbledon-weg 32, Edgemead, Kaapstad, 7407, Wes-Kaap
  • Gaste dink 32 on Wimbledon het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wimbledon-weg 32, Edgemead, Kaapstad, 7407, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf441a251e035d89cac119c8a970464ec860330f75445c91d2f3bbe990cc272840375ceba9226c98ea4001f183f07078046b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 3 mense 1 5 1 5 32 Wimbledon Way Edgemead 7407 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8768806 18.5438034

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang