Garden View Villa Unit in Riverclub Villas
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hill House Hoofstraat 16, River Club Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 670 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Garden View Villa Unit in Riverclub Villas bied selfsorgverblyf op die veilige en pragtige River Club Estate in Plettenbergbaai en is ideaal vir 'n gesinsvakansie aangesien dit stapafstand van bekende strande is.
Hierdie eenheid op die eerste verdieping bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed en daar 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is 'n stort in die tweede badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die dubbeldeure lei na 'n beskutte balkon met 'n etenstafel en 'n Weber-braai. Die River Club het gemeenskaplike geriewe soos 'n swembad, rivier, tennis- en muurbalbane.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Nadine Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Hill House Hoofstraat 16, River Club Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Piesangvallei Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hill House Hoofstraat 16, River Club Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang