Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

321 Pearly Beach Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 1, Plaas 321, Kleynhagel Kraal, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

321 Pearly Beach Cottages is 'n selfsorgplaashuis wat op 'n perdeplaas geleë is, aan die buitewyke van die rustige kusdorpie Pearly Beach geleë.

Verblyf by 321 Pearly Beach Cottages bestaan uit 1 kothuis wat tot 2 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer. Dié kothuis het 1 slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is, en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n bank wat in 2 enkelslaapbanke of 'n dubbelslaapbank omskep kan word.

Die Kothuis het 'n goed toegeruste kombuis met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en buitebraai. Gaste is welkom om aktiwiteite saam met die eienaar te bespreek, soos perdryte; besoeke aan die sterrewag op die plaas; sterrekyk-safari's, en begeleide strand- en fynbosperderitte.

321 Pearly Beach Cottages is ideaal geleë net 5 minute se ry vanaf die dorpie, waar daar 'n paar restaurante en 'n winkel is om te besoek. Kleinbaai en Gansbaai is albei 15 minute se ry met 'n verskeidenheid winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 1
1 xKinderbank vir 1
Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Grieks

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 321 Pearly Beach Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kos & Sarah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Deel 1, Plaas 321, Kleynhagel Kraal, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Gaste dink 321 Pearly Beach Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 1, Plaas 321, Kleynhagel Kraal, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoaAtEU5utGjA9b9cS15HDoElGRABacMaEjoqhWBCP9q75mNvul?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 Portion 1, Farm 321 Kleynhagel Kraal 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.659824 19.53663

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang