Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

328 on Cork

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Margie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 22 resensies vir 328 on Cork
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ilze V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V

Voel baie tuis.

Uitstekende plekkie wat voel soos 'n tweede tuiste. Baie netjies en die kliëntediens is puik! Sal definitief weer daar slaap.

Jaco K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K

Lieflike woonstel op pragtige erf en sentraal geleë in Randburg.

Hierdie eenheid bied werklik waarde vir geld. Vriendelike eienaar, baie netjies ingerig, genoeg parkering. Ek sal graag in die toekoms weer hier tuisgaan!

328 on Cork se terugvoer

Baie dankie Jaco. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Kom enige tyd.

Groete
Margie.

328 on Cork
Santa V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santa V

Goeie waarde vir geld.

Veilige, skoon woonplek met 'n vriendelike gasvrou. Enigste probleem was dat daar die hele naweek geen WiFi beskikbaar was nie.

328 on Cork se terugvoer

There was Wi-Fi, but our previous guests had changed the position of the ethernet cable. We have now corrected this and will keep an eye open so that it doesn't happen again.

328 on Cork
Riaan E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan E

Gerieflik en lekker.

Baie lekker gebly saam met my vrou en dogter. Sentraal geleë. Lekker geswem in die hitte. Ruim en gemaklike kamer. Gasvrou baie behulpsaam.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Rudi L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Rudi L

Een van my minder goeie ervarings.

Ek het eers gevra of daar trappe is omdat ek met 'n ongeskiktheid loop en baie sukkel. Sy het laat weet daar is 2 klein trappe wat ek toe so aanvaar het. Daar gekom was daar toe eers 'n stel van 4 trappe, by die eenheid self nog trappe, dan by die agterste kamer nog 'n trap, en van hierdie kamer is daar nog 2 trappe om by die kombuis te kom. Meeste van die laaie en kasdeure is gebreek, die mikrogolf oond het gesukkel in so 'n mate dat ek nie kos kon warm maak nie. Die badkamer lyk ook vervalle en die stortkop spuit in alle rigtings.

328 on Cork se terugvoer

Your input is noted, and we have given attention to items that needed maintenance and replaced the microwave.

328 on Cork
Joey G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey G

Wonderlike plek, netjiese en veilig, vriendelik verwelkom.

Netjiese plek, waarde vir geld. Sal beslis aanbeveel.

328 on Cork se terugvoer

Dit was a plesier om julle hier te verwelkom. Kom enige tyd terug.

328 on Cork
Adele P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele P

Home away from home.

The owner was very welcoming, helpful, kind and accommodating. The owner was available for our group 24/7. We all felt right at home.

328 on Cork se terugvoer

Thank you so much, Adele. We enjoyed having you and will welcome you again any time

328 on Cork
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Hennie J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie J

Dit was heerlik. Skoon en baie netjies. Die ontvangs was vriendelik, ek sal hulle definitief weer gebruik in die toekoms.

Sal enige tyd hulle aanbeveel.

328 on Cork se terugvoer

Baie dankie.

328 on Cork
Ashante A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashante A

Beautiful, quiet lovely.

Beautiful yard full of trees, all sorts of bird life, gorgeous pool, quiet and serene. Lovely lady, and I absolutely love the resident bunny.

Lané P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lané P

Clean unit with great hospitality.

Friendly service, with a great host! Will definitely return.

Khayakazi M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khayakazi M

Great services and great host. What a lovely stay.

Looked even better than the pictures. We were pleased with the services and stay, we would definitely go back.

Morne V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V

Ons het dit baie geniet en gaan beslis weer daar inboek.

Die eienaar is baie gasvry en vriendelik.

Gillian S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gillian S

Pleasant stay.

Wifi did not work well in unit 1 and not at all in unit 2. Also no TV in unit 2. Otherwise, our stay was great.

328 on Cork se terugvoer

We have installed an ethernet cable. Everything is now in working order.

328 on Cork
Teboho C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Teboho C

It was very nice to stay there.

We did enjoy our day and I will come back.

Enid P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Enid P

Vriendelike ontvangs, maar die diens ontbreek.

Ons was vriendelik ontvang. Eerste indrukke: van buite lyk die huis onversorg - mure vuil, skrootmetaal en tuinvullis in sakke op die terrein. Swembad is leeg. TV werk nie. Daar was aanvanklik nie plek in die klerekas vir my klere nie. Die sekuriteitshek na die perseel kan maklik met die hand oopgemaak word. Tweede aand was daar nie krag nie - nie a.g.v. kragonderbreking nie.

328 on Cork se terugvoer

Issues noted and resolved. Thank you for your feedback and the opportunity to improve our service.

328 on Cork
Tossie S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tossie S

Was baie lekker.

Goeie diens, netjies, lieflike mense, dis nou maar ons blyplekkie as ons weer soontoe gaan.

Helene V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helene V

Gemaklik.

Vriendelik, hulpvaardig, tuis.

Renè M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Renè M

Baie tevrede, pragtige plek.

Op 'n vinnig besluit om stad toe te gaan, was Meercat Manor dadelik beskikbaar. Vandat ons by die hek in gery het, met openlik vriendelike ontvangs, was die kamer baie netjies en die plek self is pragtig. Die eienaar gaan uit haar pad uit om jou so welkom en tuis te laat voel. Die plek is baie pragtig, die tuin en plekkie self waar ons in geslaap het, baie netjies en skoon. En selfs die hondjies is oulik. Sien ons definitief weer.

Natasha V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Wonderlik.

Perfek vir 'n vinnige wegbreek, in die middel van die dorp. Baie veilig en rustig. Vriendelike eienaar!

Nichol S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nichol S

Entertainment.

The stay in this place was very nice, I love it and would definitely book again. Just that the TV was not plugged in and there should be refreshments in the fridge. Overall impression was very good.

Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Corklaan 328, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5950a1d30de73c9f67133f7b13c4262d7dce1f751c7ad9b0a29ec8a689337eaea39f5a372a201d2e5d8c8baeb3f275550e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 328 Cork Avenue Ferndale 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.09050490676 27.98899696069

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang