Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

328 on Cork

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Ilze V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Voel baie tuis. Uitstekende plekkie wat voel soos 'n tweede tuiste. Baie netjies en die kliëntediens is puik! Sal definitief weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Lieflike woonstel op pragtige erf en sentraal geleë in Randburg. Hierdie eenheid bied werklik waarde vir geld. Vriendelike eienaar, baie netjies ingerig, genoeg parkering. Ek sal graag in die toekoms weer hier tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margie
328 on Cork
Baie dankie Jaco. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Kom enige tyd. Groete Margie.

Santa V
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Goeie waarde vir geld. Veilige, skoon woonplek met 'n vriendelike gasvrou. Enigste probleem was dat daar die hele naweek geen WiFi beskikbaar was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margie
328 on Cork
There was Wi-Fi, but our previous guests had changed the position of the ethernet cable. We have now corrected this and will keep an eye open so that it doesn't happen again.

Riaan E
1 nag
4.2
Mrt 2024

Gerieflik en lekker. Baie lekker gebly saam met my vrou en dogter. Sentraal geleë. Lekker geswem in die hitte. Ruim en gemaklike kamer. Gasvrou baie behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Aug 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi L
1 nag
2.6
Aug 2024

Een van my minder goeie ervarings. Ek het eers gevra of daar trappe is omdat ek met 'n ongeskiktheid loop en baie sukkel. Sy het laat weet daar is 2 klein trappe wat ek toe so aanvaar het. Daar gekom was daar toe eers 'n stel van 4 trappe, by die eenheid self nog trappe, dan by die agterste kamer nog 'n trap, en van hierdie kamer is daar nog 2 trappe om by die kombuis te kom. Meeste van die laaie en kasdeure is gebreek, die mikrogolf oond het gesukkel in so 'n mate dat ek nie kos kon warm maak nie. Die badkamer lyk ook vervalle en die stortkop spuit in alle rigtings.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Margie
328 on Cork
Your input is noted, and we have given attention to items that needed maintenance and replaced the microwave.

Joey G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Wonderlike plek, netjiese en veilig, vriendelik verwelkom. Netjiese plek, waarde vir geld. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margie
328 on Cork
Dit was a plesier om julle hier te verwelkom. Kom enige tyd terug.

Adele P
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Home away from home. The owner was very welcoming, helpful, kind and accommodating. The owner was available for our group 24/7. We all felt right at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margie
328 on Cork
Thank you so much, Adele. We enjoyed having you and will welcome you again any time

Anonieme gas
1 nag
3.8
Okt 2023

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Hennie J
1 nag
5.0
Okt 2022

Dit was heerlik. Skoon en baie netjies. Die ontvangs was vriendelik, ek sal hulle definitief weer gebruik in die toekoms. Sal enige tyd hulle aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margie
328 on Cork
Baie dankie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Margie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Corklaan 328, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5950a1d30de73c9f67133f7b13c4262d7dce1f751c7ad9b0a29ec8a689337eaea39f5a372a201d2e5d8c8baeb3f275550e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 328 Cork Avenue Ferndale 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.09050490676 27.98899696069

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang