Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

328 on Cork

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Corklaan 328, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
  • Vanaf R690 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

328 on Cork bied gerieflike gastehuisverblyf in 'n voorstedelike huis in die voorstad Ferndale in Johannesburg, net 7 km vanaf Randburg. Die huis is op 'n groot erf geleë met 'n swembad, 'n tennisbaan en 'n tuin.

Verblyf word gebied in 'n gastewoonstel wat 2 paartjies of 'n gesin van 3 akkommodeer met 'n kind ouer as 10 jaar oud aangesien die swembad nie omhein is nie. Woonstel 2 beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk, en 1 en suite-badkamer met 'n stort. Die gastewoonstel het 'n sitarea, 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, en is toegerus met 'n TV en WiFi.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek, en is welkom om van die swembad en tennisbaan op die perseel gebruik te maak.

Die eiendom is gerieflik geleë naby winkels en restaurante. Die gastehuis kan op versoek ook vir groter partytjies voorsiening maak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Ilze V
Gesin met klein kinders
5.0
Voel baie tuis. Uitstekende plekkie wat voel soos 'n tweede tuiste. Baie netjies en die kliëntediens is puik! Sal definitief weer daar slaap.
Okt 2023
Jaco K
Gesin met klein kinders
5.0
Lieflike woonstel op pragtige erf en sentraal geleë in Randburg. Hierdie eenheid bied werklik waarde vir geld. Vriendelike eienaar, baie netjies inger...
Sien meer
Jul 2023
Santa V
5.0
Goeie waarde vir geld. Veilige, skoon woonplek met 'n vriendelike gasvrou. Enigste probleem was dat daar die hele naweek geen WiFi beskikbaar was nie.
Jun 2023
Joey G
Gesin met tieners
5.0
Wonderlike plek, netjiese en veilig, vriendelik verwelkom. Netjiese plek, waarde vir geld. Sal beslis aanbeveel.
Apr 2023
Adele P
5.0
Home away from home. The owner was very welcoming, helpful, kind and accommodating. The owner was available for our group 24/7. We all ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Margie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Corklaan 328, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
  • Gaste dink 328 on Cork het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Corklaan 328, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5950a1d30de73c9f67133f7b13c4262d7dce1f751c7ad9b0a29ec8a689337eaea39f5a372a201d2e5d8c8baeb3f275550e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 328 Cork Avenue Ferndale 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.09050490676 27.98899696069

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang