Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

33 Berg Self-Catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Charmaine G
1 nag
5.0
Feb 2025

Very helpful and friendly host. Clean and comfortable accommodation. Very pleasant and convenient location close to restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenneken S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rus en vrede! Ons het heerlik gebly! En die beskuit saam met ons oggendkoffie was 'n groot bederf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helanie W
1 nag
5.0
Des 2024

Uitstekende ligging, netjies en veilig. Baie goeie ligging, veilig en netjies. Dankie vir die vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riekie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Antiek uniek. Pragtige ou huis. Pragtig gerestoureer. Baie, baie netjies. Mooi vloer en deurkosyne. Skoonste, netjiesste stort en plek. Dit was 'n fees om daar oor te slaap. Gasvrou is behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Ek sal beslis weer hier bly. Die plek was heerlik. Gemaklik, gerieflik en skoon. Die eienaar en skoonmaker was ook baie vriendelik en behulpsaam. Wees versigtig as jy die solderkamer bespreek - die trappe is nou en steil. Dit is maklik as jy gesond en fiks is, maar as jy sukkel om te loop, moet jy liewer een van die kamers op die grondvloer bespreek. Ek het by die ander kamers ingeloer, en hulle is baie mooi. Bergstraat is gerieflik naby aan 'n paar restaurante. Ek kan "Republic of Swellendam" aanbeveel as jy op soek is na 'n lekker maar bekostigbare eetplek. Ek sal beslis weer hier bespreek as ek in Swellendam oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Heerlik. Lekker gebly! Heerlik koel in die huisie gewees. Alles wat nodig is en 'n gawe gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle K
1 nag
5.0
Jul 2024

33 Berg kan aanbeveel word. Eienaar is baie gasvry. Heerlike skoon en netjiese gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jill H
1 nag
5.0
Jun 2024

Wonderful! Charming hostess, very clean, comfy bed, electric blanket, heater, everything you need! Lovely location under the mountain and a walk into town. xx.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alice M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitstekend, sal dit graag aanbeveel. Die huisie is lieflik. Kamer is vol oudhede en nostalgie. Die gasvrou was behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik rustig en stil. Altyd lekker, nou ons 2de keer in dieselfde kamer. Volgende keer maak ons die groep groter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bessie
33 Berg Self-Catering
Dankie, Charmaine. Ons sien uit na die volgende keer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bessie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 33, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKW2rqxZsZOHrHIgIMmBQg96eDOHWsSAEyfCCl6YCOIlaJewnqe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 33 Berg Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.015156948063 20.454520583153

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang