Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

33 Boulder Bay

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Suzette P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Heerlike verblyf met 'n skottelgoedwasser! Goeie waarde vir geld. Baie naby aan die strand en winkels. Baie netjies en gemaklik om in te teken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique N
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Aangenaam. Stapafstand vanaf strand. Uitsig oor see en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sue
33 Boulder Bay
We're so thrilled that you enjoyed your stay! Thank you for being wonderful guests!

Charlynn M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2020

Ontspannend, gerieflik en wonderlik. Die eenheid was netjies en dit was loopafstand van die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sue
33 Boulder Bay
Hi Charlynn, We're delighted to receive your most positive review. Thank you so much for being such wonderful guests. Wishing you all the best for the year ahead. Kind regards, Sue

Mariana B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2020

Uiters gerieflik en baie veilig. Alle geriewe skoon en netjies. Het presies gekry soos wat geadverteer word. Baie dankie vir 'n wonderlike tyd. Puik. Definitiewe aanbeveling. Uiters gerieflik geleë. Loopafstand van strand af. Baie veilig vir motors en gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sue
33 Boulder Bay
Hi Mariana, we're so thrilled that you enjoyed your stay. Thank you so much for being such wonderful guests. Wishing you all the best for the year ahead. Kind regards, Sue.

Cleone T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2019

Was 'n lekker plek om te rus. Geen plek om by die see te swem nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sue
33 Boulder Bay
Hi Cleon, I'm so sorry you didn't find the beautiful pools and surf to swim in just a 5-minute stroll to the north from the gate of Boulder Bay, a real treat.

Monique B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2018

'n Regte huisie by die see. Die plek is sentraal geleë en loopafstand van die nodige plekke. Die huisie is baie netjies en skoon en gerieflik. Daar was alles wat ons benodig het en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Verblyf is netjies, alles wat jy nodig het vir 'n heerlike vakansie met baie mooi uitsig. Woonstel is baie netjies met als wat nodig is. Baie gerieflik ingerig met baie mooi uitsig. Gemoedsrus met wagte wat 24 uur rondbeweeg. Sal die plek definitief aanbeveel. Baie lekker vakansie gehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sue
33 Boulder Bay
Thank you for your positive feedback Nicolette, we look forward to welcoming you again. Thank you for being such pleasant, easy going guests.

Charolize K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2018

Heerlike, gerieflike verblyf. As ‘n nuwe gesin met ‘n baba dogtertjie van 3 maande, was die woonstel perfek. Ruim area, netjies en loopafstand tot by die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda B
Kort verblyf
4.2
Mrt 2018

Die woonstel is baie netjies en skoon. Baie naby aan strand. Heerlike swembad en kuierarea. Goeie sekuriteit. Al negatief wat ek het is dat die skoonmakers die gange en trappe 'n bietjie netjieser kan hou. Die eenheid self is baie netjies. Dekor mooi en eenvoudig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ina H
Kort verblyf
5.0
Sep 2016

Ongelooflik lekker en netjies plekkie. Baie mooi en skoon woonstel naby alles geleë. Die diens was puik en die strand is teen die woonstel. Ballito is 'n baie mooi plek en ek sal enige tyd weer teruggaan daarheen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sue
33 Boulder Bay
Thank you for your positive review Ina, we're so glad you enjoyed your stay!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 70, Ballitobaai, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22b4d22f40b3137836bd509a8b5f02c28c4cb453399532a6c6a69fe74a7cf2162e2d1aaa59c8e6c4e355cd2a1a4983165359?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 70 Compensation Beach Road Ballito Bay 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.538197939149 31.220324188471

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang