Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

33 Degrees - South Flat 2

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arthurstraat 1, Ingang in Pearce-singel, Gonubie, oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

33 Degrees - South Flat 2 is 'n selfsorg-eenheid in Gonubie naby die swemstrand geleë - 'n pragtige vakansiedorp vir gaste wat op soek is na 'n bietjie rus en vrede.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en leefarea.
Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 3 gaste en die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met DStv-kanale en onbeperkte WiFi. 'n Draagbare Weber is ook beskikbaar.

Aktiwiteite in die omtrek sluit swem, perdry, visvang, voëlkyk, fietsry en wildkyk in. Gaste kan ook op die gewilde plankpaadjie wat 285 m vanaf die woonstel is, gaan stap. Die plankpaadjie lei direk na die gewilde swemstrand. Die eenheid is ook loopafstand vanaf verskeie eetplekkies met uitsigte oor die see.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir 33 Degrees - South Flat 2
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Benita Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 68

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Arthurstraat 1, Ingang in Pearce-singel, Gonubie, oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Gaste dink 33 Degrees - South Flat 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arthurstraat 1, Ingang in Pearce-singel, Gonubie, oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56381d7f8a093773a458ef1be573c871be52912d3a4f586f179e154627dd6b0da1dfd870e74c7de3503f7a30cc8dae3edcdc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 C / O White Barbet Street and Pearce Crescent Gonubie, East London 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.940332 28.032153

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang