33 Degrees South - Flat 3
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Benita Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 68
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Riana V - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlik!
33 Degrees South - Flat 3 se terugvoer
Hallo Riana. Ons is so bly jullie was tevrede en sien uit daarna om julle binnekort terug te verwelkom. Groete, Stella
Albert V - Jun 2024
Algehele gradering
Gesellig.
33 Degrees South - Flat 3 se terugvoer
Goeie middag Albert
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Ek seen julle met 'n voorspoedige en genotvolle ervaring in Maputo en die Kruger Wildtuin. Mag julle veilige terugreis hê tot in die mooiste moie Kaap
Hartlike groete
Daisy
Lynette B - Mrt 2024
Algehele gradering
Die beste.
33 Degrees South - Flat 3 se terugvoer
Goeie more Lynette
Baie dankie vir die positiewe terugvoer en ek is bly dat julle die eenheid geniet het. Ons poog om altyd te verbeter en om die gaste gemaklik en tuis te laat voel.
Dit gaan julle goed!
Groete
Daisy
Jenine M - Des 2023
Algehele gradering
Alles was uitstekend, die WiFi is net swak.
33 Degrees South - Flat 3 se terugvoer
Hallo Jenine, ons is so bly julle het lekker gebly! En dat ons julle in die toekoms weer kan verwelkom. Groot verskoning oor die WiFi. Vodacom is ons diensverskaffer. Ons sal beslis die WiFi kontroleer en opvolg. Groete, Benita
Elsa M - Okt 2023
Algehele gradering
Uiters netjies en goed toegerus.
33 Degrees South - Flat 3 se terugvoer
Goeie dag Elsa.
Baie dankie vir die wonderlike resensie! Dit is vir ons 'n riem onder die hart en so lekker om te hoor dat julle gelukkig was. Dit is ons doelwit om uitstekende en gehalte diens te lewer. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom by ons. Seënwense, Stella Scholtz
Adrinette M - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly in hierdie baie netjiese, goed toegeruste akkommodasie met 'n pragtige uitsig oor die see.
33 Degrees South - Flat 3 se terugvoer
Hallo Adrinette,
Ons is baie dankbaar vir jou goeie resensie. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste gelukkig is en dat ons dus ons doelwit bereik het, deur uitstekende en gehalte diens te lewer. Ons sien uit daarna om julle sommer binnekort weer terug te verwelkom by ons gesellige eenheid.
Groete,
Stella Scholtz
Mariaan S - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlike atmosfeer en pragtige plekkie.
Dalene L - Apr 2023
Algehele gradering
Passing through only.
33 Degrees South - Flat 3 se terugvoer
Good day Dalene,
Thank you once again for booking with us and giving us an excellent review. Our sincerest apologies for the inconvenience of having to bear with noisy tenants. There are very strict rules - Code of conduct that must be adhered to by everyone.
We hope to hear from you soon and are looking forward to your next visit.
Warmest regards,
Stella
Leza D - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
33 Degrees South - Flat 3 se terugvoer
Good day Leza,
Thank you once again for booking with us and giving us an excellent review. We would like to see if we can change anything to make you feel safer. We cannot change the location as it is at the beach, but please share your concerns with us or any suggestions you have.
We hope to hear from you soon and are looking forward to your next visit.
Warmest regards,
Stella
Jan S - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige plek, goed toegerus.
33 Degrees South - Flat 3 se terugvoer
Hallo Jan.
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons is baie bly julle het dit geniet en sien uit daarna om julle weer te ontvang. Ons streef daarna om uitstekende diens te lewer op elke gebied en sal graag meer wil weet t.o.v. die ligging en veiligheid en graag sal wil verbeter op laasgenoemde indien moontlik.
Groete, Stella
Antoinette W - Des 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en goed geleë.
33 Degrees South - Flat 3 se terugvoer
Good day Antoinette,
Thank you once again for booking with us and giving us an excellent review. Our sincerest apologies for the late response. We hope to hear from you soon and are looking forward to your next visit.
Warmest regards,
Stella
Rudi H - Des 2021
Algehele gradering
Enjoyable experience.
33 Degrees South - Flat 3 se terugvoer
Good day Rudi, thank you once again for booking with us and giving us an excellent review. Our sincerest apologies for the late response. We hope to hear from you soon and are looking forward to your next visit. Warmest regards, Stella
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van White Barbet-straat en Pearce-singel, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang