Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

33 Degrees South - Flat 3

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van White Barbet-straat en Pearce-singel, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

33 Degrees South - Flat 3 is 'n selfsorg-eenheid in Gonubie. Hierdie vakansiewoonstel is die perfekte wegbreekplek vir gesinne en vriende. Die woonstel is naby die gewilde swemstrand geleë en spog met 'n see-uitsig.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea.
Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV. Onbeperkte WiFi en draagbare Weber-braaigeriewe is ook beskikbaar.

Aktiwiteite in die omgewing sluit swem, perdry, visvang, voëlkyk, fietsry en wildkyk in. Gaste kan verskeie eetplekke besoek en al langs die gewilde promenade gaan stap wat net 285 m van die woonstel af is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Riana V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik! Heerlik gebly. Baie goed toegerus en die daaglikse diens was 'n verrassing!
Jul 2024
Albert V
Gesin met klein kinders
5.0
Gesellig. Alhoewel ons net oornag het, was dit nogsteeds 'n heerlike ervaring.
Jun 2024
Lynette B
Gesin met tieners
5.0
Die beste. Die eenheid is absoluut fantasties - pragtig binne, uitstekend toegerus, heerlike stort, mooiste uitsig en onverbeterlike ligging. Personee...
Sien meer
Mrt 2024
Jenine M
Gesin met tieners
5.0
Alles was uitstekend, die WiFi is net swak. Dit was fantasties, ons kon nie vir beter gevraag het nie, almal is baie hulpvaardig en die eenheid was pr...
Sien meer
Des 2023
Elsa M
Saam met vriende
5.0
Uiters netjies en goed toegerus. Ek wens ek kon langer kuier. Die woonstel en omgewing is pragtig.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Benita Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 68

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Hoek van White Barbet-straat en Pearce-singel, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
  • Gaste dink 33 Degrees South - Flat 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van White Barbet-straat en Pearce-singel, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4b6ed27762ed218574506e2234ef3c4808f7a7d9e3f79b7dc2604b3ba69482b047cef19ef5bebee0ba3de4592dcd2ac7799?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 C/O White Barbet Street and Pearce Crescent Gonubie, Oos London 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.940383443611 28.032260625131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang