Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

33 Jan Van Riebeeck Street

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir 33 Jan Van Riebeeck Street
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anton B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B

Gerieflik en netjies.

Verblyf was gerieflik en netjies met 'n lekker tuin vir ons 4-voetige kind. Geskikte ligging op die eiland naby die lagune.

33 Jan Van Riebeeck Street se terugvoer

Hi Anton
Baie dankie dat julle by ons huis gekuier het.
Dankie dat julle die plek so mooi skoon gelos het.
Hoop om julle gou weer te sien.
Dankie vir die mooi review

33 Jan Van Riebeeck Street
Juanita D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita D

Uitstekende verblyf.

Wat 'n juweel! Privaat, lieflik ingerig en stil. En natuurlik is die omgewing veilig vir stap en besonders.

Debbie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V

Pragtige, veilige ligging.

Wonderlike ligging en goeie waarde vir geld. Baie vriendelike diens.

33 Jan Van Riebeeck Street se terugvoer

Hi Debbie
Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons hoop om julle weer te sien.

33 Jan Van Riebeeck Street
Marlene V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene V

Huis is besonders goed toegerus en voorsien in alle moontlike behoeftes.

Heerlik gebly, woning gesellig, skoon en goed toegerus.

Peter R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter R

Well equipped small house in a great location.

Well equipped small house with some nice touches like a dog bowl and some dog food for those bringing pets.

Gail W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gail W

Enjoyable, peaceful once we sorted the alarm which we set off in error!

Most comfortable space. Suited my daughter and I very well. The caretaker was most helpful with a few minor issues. Plan to use again for my frequent visits to the island.

Lolitha P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lolitha P

Waarde vir geld.

Die plek was baie netjies. Plek beskik oor alles wat 'n mens benodig en soveel meer! Die swembad is 'n bonus as jy wil afkoel. Baie rustige en veilige omgewing. Sal baie beslis weer hierdie plek bespreek. Eienaar was baie behulpsaam. Die UPS van die WiFi is baie beslis 'n bonus.

33 Jan Van Riebeeck Street se terugvoer

Hi Lolitha
Baie dankie vir die pragtige resensie, ons is so bly julle het dit geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer.

33 Jan Van Riebeeck Street
Esme V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme V

Immaculate house, well-equipped, safe and friendly neighbourhood.

The house is situated in a friendly safe neighbourhood area and comes fully equipped with various amenities. What stood out was the presence of a first aid kit, which we had not encountered elsewhere during our travels. The cupboards were thoughtfully labelled, making it effortless to locate items. Additionally, preparations had been made to cater to power outages. Both the house and garden were immaculate, and the neighbourhood was tranquil, tidy, and welcoming. We observed people engaging in activities such as jogging, cycling, and walking, and they even greeted passersby. The Wi-Fi had standby power, which was great as we experienced Stage 6 load shedding during our stay. I highly recommend this accommodation to anyone visiting the Garden Route.

Tarryn G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn G

Lovely.

Loved our stay here. Beautiful little house so close to the beaches. House has everything you need and more. Michele is a lovely host and had the most pleasant stay. Will definitely love to stay here again if ever in the area again. Really made our honeymoon special.

33 Jan Van Riebeeck Street se terugvoer

Hi Tarryn

It was our absolute pleasure to host you and your husband. You guys were so relaxed about everything and left our place spotless!

It will be our absolute pleasure to host you guys any time.

33 Jan Van Riebeeck Street
Inge S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Inge S

Heerlike kuier huisie.

Dit is 'n lekker kuierhuisie selfs in die winter met koue nagte. Alle geriewe is in plek en daar was selfs herlaaibare ligte om tydens beurtkrag te gebruik. Ons sal weer van hierdie plek wil gebruik maak!

33 Jan Van Riebeeck Street se terugvoer

Goeie dag Inge

Baie dankie vir jou mooi resensie. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier.

33 Jan Van Riebeeck Street
Jill H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill H

Comfortable.

Everything was as explained.

33 Jan Van Riebeeck Street se terugvoer

Hi Jill, thank you so much for your review. We look forward hosting you soon again. Regards, Michele

33 Jan Van Riebeeck Street
Warren K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren K

A wonderful, warm and inviting place to stay.

In the heart of the Garden Route, it was fantastic, the location was comfortable for us and our dogs. We will certainly be using this stay again.

33 Jan Van Riebeeck Street se terugvoer

Hi Warren, thank you so much for your review, we look forward to hosting you again. Kind Regards, Michele

33 Jan Van Riebeeck Street
Morne V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V

Rustig wegbreekplekkie

Die huis en omgewing is baie rustig vir 'n wegbreek met jou eggenoot of vriende.

Tracey H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey H

Was great to be able to stay here with our fur babies! Loved our stay on the island!

Will be back! Loved that we could have our fur babies with us!

33 Jan Van Riebeeck Street se terugvoer

Thanks for your kind words.

33 Jan Van Riebeeck Street
Linda B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Wonderful stay.

Nice to be able to take our dogs.

Carol H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol H

Pragtige plekke.

Ek en my moeder (93 jaar) het verblyf geniet. Dit was so gerieflik vir haar en ook naby aan winkels en mark. Pragtige skoon en netjies en goed toegerus. Sal dit definitief vir ander aanbeveel. Dankie ons het die tydjie geniet.

33 Jan Van Riebeeck Street se terugvoer

Wow, Carol is definitely a super guest. She kept me up to date the whole time and the cleaning lady said she didn't even have to clean because they left the place spotless. What an absolute pleasure to host Carol. She is always welcome at our home.

33 Jan Van Riebeeck Street
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 750
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Van Riebeekstraat 33, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYt2fb39gcKs7Xd63RoRTTIk6ueJIyUuKJTu7b5h3A3ojqeE8ls?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag, vir 6 mense 16 5 1 5 33 Jan Van Riebeeck Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.015387315915 22.776803774869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang