Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

33 Jan Van Riebeeck Street

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anton B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gerieflik en netjies. Verblyf was gerieflik en netjies met 'n lekker tuin vir ons 4-voetige kind. Geskikte ligging op die eiland naby die lagune.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
33 Jan Van Riebeeck Street
Hi Anton Baie dankie dat julle by ons huis gekuier het. Dankie dat julle die plek so mooi skoon gelos het. Hoop om julle gou weer te sien. Dankie vir die mooi review

Juanita D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekende verblyf. Wat 'n juweel! Privaat, lieflik ingerig en stil. En natuurlik is die omgewing veilig vir stap en besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Pragtige, veilige ligging. Wonderlike ligging en goeie waarde vir geld. Baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
33 Jan Van Riebeeck Street
Hi Debbie Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons hoop om julle weer te sien.

Marlene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Huis is besonders goed toegerus en voorsien in alle moontlike behoeftes. Heerlik gebly, woning gesellig, skoon en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Peter R
1 nag Saam met vriende
4.4
Feb 2024

Well equipped small house in a great location. Well equipped small house with some nice touches like a dog bowl and some dog food for those bringing pets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gail W
Lang verblyf
4.0
Jun 2024

Enjoyable, peaceful once we sorted the alarm which we set off in error! Most comfortable space. Suited my daughter and I very well. The caretaker was most helpful with a few minor issues. Plan to use again for my frequent visits to the island.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lolitha P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Waarde vir geld. Die plek was baie netjies. Plek beskik oor alles wat 'n mens benodig en soveel meer! Die swembad is 'n bonus as jy wil afkoel. Baie rustige en veilige omgewing. Sal baie beslis weer hierdie plek bespreek. Eienaar was baie behulpsaam. Die UPS van die WiFi is baie beslis 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
33 Jan Van Riebeeck Street
Hi Lolitha Baie dankie vir die pragtige resensie, ons is so bly julle het dit geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer.

Esme V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Immaculate house, well-equipped, safe and friendly neighbourhood. The house is situated in a friendly safe neighbourhood area and comes fully equipped with various amenities. What stood out was the presence of a first aid kit, which we had not encountered elsewhere during our travels. The cupboards were thoughtfully labelled, making it effortless to locate items. Additionally, preparations had been made to cater to power outages. Both the house and garden were immaculate, and the neighbourhood was tranquil, tidy, and welcoming. We observed people engaging in activities such as jogging, cycling, and walking, and they even greeted passersby. The Wi-Fi had standby power, which was great as we experienced Stage 6 load shedding during our stay. I highly recommend this accommodation to anyone visiting the Garden Route.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tarryn G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Lovely. Loved our stay here. Beautiful little house so close to the beaches. House has everything you need and more. Michele is a lovely host and had the most pleasant stay. Will definitely love to stay here again if ever in the area again. Really made our honeymoon special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
33 Jan Van Riebeeck Street
Hi Tarryn It was our absolute pleasure to host you and your husband. You guys were so relaxed about everything and left our place spotless! It will be our absolute pleasure to host you guys any time.

Inge S
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2023

Heerlike kuier huisie. Dit is 'n lekker kuierhuisie selfs in die winter met koue nagte. Alle geriewe is in plek en daar was selfs herlaaibare ligte om tydens beurtkrag te gebruik. Ons sal weer van hierdie plek wil gebruik maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Michele
33 Jan Van Riebeeck Street
Goeie dag Inge Baie dankie vir jou mooi resensie. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 750
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Van Riebeekstraat 33, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYt2fb39gcKs7Xd63RoRTTIk6ueJIyUuKJTu7b5h3A3ojqeE8ls?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag, vir 6 mense 16 5 1 5 33 Jan Van Riebeeck Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.015387315915 22.776803774869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang