Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

33 Kingston Place

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Elanie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Onstpannend en aangenaam! Ons het dit baie geniet by 33 Kingston Place. Dit is skoon, netjies, en veilig. Die woonstel het alles wat mens nodig het. Die groot stoep langs die water met die braaier is 'n wenner. Sal beslis weer in die toekoms daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vera B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Amazing. We enjoyed our stay to the fullest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Rustig. Baie lekker gebly, skoon, netjies en die eienaars is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Beautiful stay. Great experience, enjoyed the view and the accommodation was beautiful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Defnitief n plek om weer te besoek. Baie gerieflike woonstel met alles wat jy nodig het. Uitsig op die kanaal is onbeskryflik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie D
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2024

Baie lekker paar dae gehad. Sal weer dit bespreek. Baie lekker paar dae gehad. Sal weer dit bespreek. Netjies en alles wat jy nodig het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Megan A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Prime location on the canals, beautiful home and a responsive and generous host. 33 Kingston Place was everything we hoped for and more! Set in a prime location in the beautiful Marina Martinique, it was tastefully decorated with beautiful views of the canal. The home was immaculately clean and check-in was smooth and easy. Kerryn is a generous host who assisted us in every way. We will definitely be back! Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Uitstekende verblyf. Ons naweek was net te kort. Ons het heerlik gekuier, alles was 100% en 33 Kingston Place is netjies, skoon en goed toegerus, heerlike beskutte braaiplek al is weer effe sleg. Hoogs aanbeveelbaar. WiFi was super vinnig en dit was beslis 'n bonus met tieners.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosie G
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Stunning accommodation. We absolutely loved our stay at 33 Kingston Place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Fantasties! Ons het heerlik hier gebly en sal beslis weer van 33 Kingston Place gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kerryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingston Place 33, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92f4a7da21d541ab76da494ddf7fd2253e25f26a11851c96a2620530ccbfa7a2251e847a18dbad708049d73fd9fb62a13158?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 33 Kingston Place Marina Martinique 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.073733632669 24.91419690213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang