33 Kingston Place
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingston Place 33, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
33 Kingston Place is 'n selfsorgwoonstel wat ideaal geleë is op die Marina Martinique-landgoed. Hier kan gaste 'n welverdiende wegbreek geniet reg langs die kanale van Marina Martinique. Verblyf is veilig, gerieflik en stylvol en daar is uitstekende uitsigte. Daar is ook verskeie doendinge wat gaste sal besighou en Jeffreysbaai is net 4 km van die landgoed af. Geniet 'n verskeidenheid disse in en rondom die marina met die naaste strand slegs 1 km van die landgoed af.
Verblyf is beskikbaar in 'n woonstel wat geskik is vir 4 volwassenes en 2 kinders. Dit het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 ekstra opblaasmatrasse wat vir kinders voorsien kan word. Die tweede badkamer het 'n stort. Gaste moet asb. hulle eie handdoeke saambring.
Die kombuis is met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die gerieflike sitarea het stapeldeure wat na 'n onderdakbalkon met 'n etenstafel lei. Daar is ook braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Tv
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Kerryn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Kingston Place 33, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
- Gaste dink 33 Kingston Place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marina Martinique Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingston Place 33, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang