Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

33 La Mer

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Annelize L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2023

Absolutely breathtaking️️️. Will definitely recommend it to my friends and family. Quality time spent with family. Peaceful atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Burger
33 La Mer
The view at no 33 La Mer is out of this world. The balcony is where most of the time is spent scanning the ocean for dolphins, whales, sardines, and the odd ship at night. Glad you and the family enjoyed your stay. Burger Illovo Beach Apartments @ La Mer

Melissa M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Absoluut fantastiese akkommodasie! Pragtige woonstel, ten volle toegerus. Duursame, kraakvars beddegoed. Asemrowende see-uitsig waar ons gereeld dolfyne en walvisse kon sien. Gabi en personeel baie vriendelik en professioneel. Sal die woonstel hoog kan aanbeveel. Sal beslis weer van die eenheid gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Uitstekend. Wel die strand kan bietjie skoner. Veral voor La Mer. Dis reg langs 'n riviermond wat dit nog vuiler maak. Verder geen probleme nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bianca S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2022

Saligheid. Ons het so rustige tyd gehad. Kon letterlik net agteroor sit en net self kos maak. Res was vir jou gedoen. Lekkerste vrugte en lekkers met aankoms gekry. Eenheid kan dalk net doen met dakwaaiers en 'n nuwe klererakkie en strandsambreel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lourens V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2022

Was teleurgesteld in eenheid. Die uitsig is wonderlik. Baie Mooi ligging en see uitsig. Eenheid kort lugversorgers, kan nie slaap in aand met die hitte nie. Geen dakwaaiers, net staanwaaiers wat verskriklik raas. Geen diefwering so kan ook nie venster in aande ooplos nie. Die plek is in werklikheid ook baie kleiner as wat dit op foto's voorkom. My opinie is dit glad nie die geld werd wat per aand gevra word nie. Daar is goedkoper plekke met beter fasiliteite. Meubels in sitkamer is baie ongerieflik om op te sit. As 'n mens R4000 per aand betaal verwag jy darem bietjie meer as wat gebied word. Ek sal beslis nie weer daar boek nie. Baie mooier eenhede in Noordkus vir daai geld. Die personeel daar is 'n ander storie. Hulle diens en vriendelikheid is puik. Dis maar net my opinie. Ander mense sal dalk verskil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Burger
33 La Mer
26 La Mer en 37 La Mer is ons twee lugversorge eenhede. Baie dankie vir die kompliment aangaande die personeel, hulle is spesiaal.

Ashagan P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2021

Excellent accommodation. Perfect stay. 33 La Mer is a fantastic accommodation. We would definitely book there again. We loved the extra personal touches like fruit basket, eggs, milk and teas and coffees which made it a five star establishment. Also loved that washing could be done and the apartment was so clean and beautifully decorated. Exactly like the photos. No disappointment. We had the best view of the ocean. Gabi was amazing, her hospitality and professional service was of highest standard. It was so good to have someone welcome you when you arrive. Really five star accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Burger
33 La Mer
Exactly like the photos. We love to hear that. Thank you.

Edward V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Die lekkerste plek waar ons nog gebly het. Ek wil nie almal hiervan vertel nie, want as ons weer wil boek kry ons dalk nie plek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kate B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Feb 2020

Baie goed toegeruste woonstel. Gemaklik en skoon. Heerlike uitsigte. Ongelukkig het dit geen lugversorging en baie raserige waaiers wat sorg vir 'n baie rustelose nagrus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Burger
33 La Mer
Thanks for the great review, remember next time, No 37 La Mer and no 26 La Mer are the two air conditioned apartments. We are glad you enjoyed the view! It is STUNNING, isn't it?

Lezelda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Excellent establishment. We have high standards and are very picky on were we choose to stay. 33 La Mer is an excellent establishment. The apartment is furnished to high standards with all the luxuries we are use to. The view from the balcony is gorgeous - see view every day, all day. We would most definitely recommend the unit and most certainly return for another visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2019

A lovely, modern, well equipped apartment with a stunning view. A lovely, modern, well equipped apartment with a stunning view and easy access to the beach. Everything in the apartment is of good quality from the crockery and cutlery to the linen. Le Che' and the cleaning staff offer an excellent service. The only complaints are: In the main bedroom the mirror is not above the dressing table and the hairdryer cord is too short making it difficult to dry your hair either in front of the mirror or at the dressing table. There's also no stool for the dressing table. Le Che' kindly provided complimentary tea/coffee, sweets and some salty crackers which was most appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Burger Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 58

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 195
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 195
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Illovo Beach-weg 27, Illovo Beach, Kingsburgh, 4125, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf741790545130ffc6055a7231f01ef30cb98536679635ce8b70aa66896e9f1afc0852dba51e95dda06ef1f0a67c04957410a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 195 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 27 Illovo Beach Road Illovo Beach 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.114232983595 30.851728320122

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang