33 Longifolia
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
André Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 10 maande
Opsomming van Resensie
Martie C - Sep 2024
Algehele gradering
Netjies, gemaklik en veilig.
33 Longifolia se terugvoer
Baie dankie vir die vleiende resensie. Dit word opreg waardeer.
Ek sien uit daarna om julle weer te sien.
Groete
Nikki D - Sep 2024
Algehele gradering
Friendly host and beautiful comfortable accommodation.
Nicole P - Jul 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies, en gerieflik.
33 Longifolia se terugvoer
Baie dankie, Nicole. Die kommentaar word waardeer. Jammer ek reageer nou eers, ek het jul boodskap gemis.
Groete,
Bernelee F - Jun 2024
Algehele gradering
Comfortable and good service.
33 Longifolia se terugvoer
Thank you Bernelee, your kind comments are appreciated. It's good to know that you enjoyed your stay.
Hanneke V - Jun 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies, ruim en vriendelike gasheer en aangename verblyf.
33 Longifolia se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer, dit word waardeer. Ons hoop om mekaar weer te sien.
Groete
Mitha C - Jun 2024
Algehele gradering
Skoon, gemaklik, maklik toeganklik, vriendelike en behulpsame ontvangs.
33 Longifolia se terugvoer
Baie dankie Mitha, ons hoop om jou weer te sien as jy in hierdie deel van die wêreld is.
Groete
André
Susan B - Mei 2024
Algehele gradering
What a lovely comfortable stay. We felt right at home. Thank you again!
33 Longifolia se terugvoer
Thank you, Susan, for the kind remarks. It was a pleasure hosting you. I hope to see you again in the future.
Regards
André
Johannes P - Apr 2024
Algehele gradering
Vriendelik, veiligheid, uitstekende waarde vir geld.
33 Longifolia se terugvoer
Baie dankie Johannes vir die positiewe terugvoer. En weereens dankie vir julle hulp. Dit was nogal 'n ervaring wat ons gedeel het.
Ek sien uit na 'n volgende kuier.
Groete
André
Mariette S - Apr 2024
Algehele gradering
Pragtige plek en lekker oorgeslaap!
33 Longifolia se terugvoer
Baie dankie Mariette. Jy was 'n ideale gas en ek sien uit daarna dat jy volgende keer bietjie langer gaan kuier.
Groete
André
Chris K - Mrt 2024
Algehele gradering
A visit from the owl outside our window was an added bonus.
33 Longifolia se terugvoer
Thank you, Chris. It was nice having you. I trust the surgery was successful. Enjoy your trip to Namibia.
Regards,
Andre
Susan T - Jan 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
33 Longifolia se terugvoer
Hi Susan,
Baie dankie vir die gunstige resensie. Ons waardeer dit opreg. Onthou om gerus weer vir ons te kom kuier. Dit was 'n plesier om julle hier te hê.
Groete
André
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Longifolia-weg 33, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang