Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

33 Longifolia

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

André Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 9 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir 33 Longifolia
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Nicole P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole P

Skoon, netjies, en gerieflik.

Die plekkie was beslis ideaal vir 'n paartjie wat wou ontspan. Die plekkie was skoon, netjies, en gerieflik. Die gasheer was ook baie behulpsaam en gaaf. Sal beslis aanbeveel.

Bernelee F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernelee F

Comfortable and good service.

Very good service and hospitality.

33 Longifolia se terugvoer

Thank you Bernelee, your kind comments are appreciated. It's good to know that you enjoyed your stay.

33 Longifolia
Hanneke V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke V

Skoon, netjies, ruim en vriendelike gasheer en aangename verblyf.

Baie aangename verblyf met alles wat nodig is en meer. Skoon, netjies en ruim. Gasheer is vriendelik en behulpsaam. Sal dit 100% aanbeveel. Sentraal gelee, veilig en maklik om plekke van daar af te bereik. Dankie.

33 Longifolia se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer, dit word waardeer. Ons hoop om mekaar weer te sien.
Groete

33 Longifolia
Mitha C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mitha C

Skoon, gemaklik, maklik toeganklik, vriendelike en behulpsame ontvangs.

Vriendelike en behulpsame ontvangs. Sal 33 Longifolia definitief aanbeveel.

33 Longifolia se terugvoer

Baie dankie Mitha, ons hoop om jou weer te sien as jy in hierdie deel van die wêreld is.
Groete
André

33 Longifolia
Susan B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

What a lovely comfortable stay. We felt right at home. Thank you again!

See stars.

33 Longifolia se terugvoer

Thank you, Susan, for the kind remarks. It was a pleasure hosting you. I hope to see you again in the future.
Regards
André

33 Longifolia
Johannes P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes P

Vriendelik, veiligheid, uitstekende waarde vir geld.

Was in area toe die storm Stellenbosch getref het, het veilig gevoel. Eienaar het ons voertuig se veiligheid in ag geneem met die storm om nie skade te maak. Baie vriendelike en behulpsame gasheer en vrou. Sal vir seker terugkeer.

33 Longifolia se terugvoer

Baie dankie Johannes vir die positiewe terugvoer. En weereens dankie vir julle hulp. Dit was nogal 'n ervaring wat ons gedeel het.
Ek sien uit na 'n volgende kuier.

Groete
André

33 Longifolia
Mariette S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S

Pragtige plek en lekker oorgeslaap!

Baie netjies, skoon en pragtige plek! Vriendelike en gasvrye ontvangs. Sal beslis weer van diens gebruik maak en vriende daarvan vertel.

33 Longifolia se terugvoer

Baie dankie Mariette. Jy was 'n ideale gas en ek sien uit daarna dat jy volgende keer bietjie langer gaan kuier.

Groete

André

33 Longifolia
Chris K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris K

A visit from the owl outside our window was an added bonus.

Exactly what we needed before a surgery. Peaceful and calm.

33 Longifolia se terugvoer

Thank you, Chris. It was nice having you. I trust the surgery was successful. Enjoy your trip to Namibia.
Regards,
Andre

33 Longifolia
Susan T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan T

Baie gerieflik en netjies.

Alles was perfek, netjies en gerieflik. Baie goeie ligging in 'n rustige buurt.

33 Longifolia se terugvoer

Hi Susan,
Baie dankie vir die gunstige resensie. Ons waardeer dit opreg. Onthou om gerus weer vir ons te kom kuier. Dit was 'n plesier om julle hier te hê.
Groete
André

33 Longifolia
Vanaf R1 050
R1 050 R945
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
R1 050 R945
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longifolia-weg 33, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b282d6f7c8ddd434731cb808b491a021bb2170775a02453d5f06767739baa8671220cab30d5dbc2bb3378fac5d739dc2464?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R945 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 33 Longifolia Road Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.966612513304 18.856238222684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang