Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

33 Longifolia

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longifolia-weg 33, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 R945 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

33 Longifolia is 'n moderne selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Paradyskloof in Stellenbosch. Hierdie verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers sowel as reisigers met kinders wat op soek is na gerieflike verblyf.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea et gemaklikhe sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n balkon, Weber-braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby verskeie winkels, restaurante, wynplase en die Stellenbosch-gholfklub.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Nicole P
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies, en gerieflik. Die plekkie was beslis ideaal vir 'n paartjie wat wou ontspan. Die plekkie was skoon, netjies, en gerieflik. Die gasheer...
Sien meer
Jul 2024
Bernelee F
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and good service. Very good service and hospitality.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Hanneke V
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies, ruim en vriendelike gasheer en aangename verblyf. Baie aangename verblyf met alles wat nodig is en meer. Skoon, netjies en ruim. Gashe...
Sien meer
Jun 2024
Mitha C
Besigheidsreis
5.0
Skoon, gemaklik, maklik toeganklik, vriendelike en behulpsame ontvangs. Vriendelike en behulpsame ontvangs. Sal 33 Longifolia definitief aanbeveel.
Jun 2024
Susan B
Saam met lewensmaat
5.0
What a lovely comfortable stay. We felt right at home. Thank you again! See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

André Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Longifolia-weg 33, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 33 Longifolia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
R1 050 R945
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
R1 050 R945
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longifolia-weg 33, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b282d6f7c8ddd434731cb808b491a021bb2170775a02453d5f06767739baa8671220cab30d5dbc2bb3378fac5d739dc2464?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R945 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 33 Longifolia Road Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.966612513304 18.856238222684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang