33 Mthunzi Lane
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Damon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Hugo M - Jan 2024
Algehele gradering
Die plek om te gaan vir 'n rustige stil vakansie!
33 Mthunzi Lane se terugvoer
Ons is bly om te hoor dat julle 'n puik tyd gehad het! Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit en hoop om julle weer te sien in die toekoms. Baie dankie!
Sanet K - Des 2023
Algehele gradering
Cintsa Wes op sy beste, gerieflik, veilig en met die branders in jou ore!
Lees meer33 Mthunzi Lane se terugvoer
Dit was wonderlik om julle te ontmoet. Ons is so bly julle het lekker gekuier en ons sien uit om julle weer te ontvang. Ons wens julle 'n vrede- en vreugdevolle 2024. Wees geseënd. Liefde, groete
Jason C - Jan 2022
Algehele gradering
Beautifully located home in a secure estate located a stone's throw from the beach and wave pool.
Lees meer33 Mthunzi Lane se terugvoer
We're delighted to hear that your holiday experience was seamless and comfortable. The scenic gardens with a sea view, well-equipped amenities, fast fibre WiFi, and a big-screen TV added to your enjoyment. We appreciate your kind words and hope to welcome you back soon!
Charmaine N - Nov 2021
Algehele gradering
Fantastic accommodation. Beautifully furnished and spacious. Attention to detail.
33 Mthunzi Lane se terugvoer
Thank you for sharing your experience, Charmaine Nel! We're thrilled to hear that you enjoyed the wonderful location and beautiful decor. We look forward to hosting you again on your future travels!
Sanet D - Jan 2021
Algehele gradering
Excellent
Lees meer33 Mthunzi Lane se terugvoer
Thank you for taking the time to write a review. We are glad to hear your son had such a good time. We loved sharing our piece of paradise with you and look forward to having you back. God bless, Gustav and Shaunnagh
Hester J - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekende verblyf
33 Mthunzi Lane se terugvoer
Dankie dat julle die tyd geneem het om ons plekkie te resenseer. Ons is bly dat julle self kon ervaar dat daar hier "meer as sewe kleure in die reënboog is". Ons pak 2021 aan met moed en durf ek waag om te sê, geesdrif, en kyk uit vir julle volgende besoek. Ons kan nie wag om julle weer te sien nie. Liefde, groete Gustav en Shaunnagh
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mthunzi-laan 33, Khamanga-baai, Cintsa, 5275, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang