33 on 11th - Unit 2
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 11th Avenue, Parktown North, Johannesburg, 2193, Gauteng
- Vanaf R1 254 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
33 on 11th - Unit 2, geleë in die gewilde woonbuurt Parktown North, is 'n pragtig ingerigte woonstel op die eienaar se eiendom en bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf, wat dit ideaal maak vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, twee-brander gasstoof, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n tweesitplek-eetkamertafel. Die eenheid beskik ook oor 'n gemaklike sitarea, 'n muurgemonteerde TV en komplimentêre WiFi-toegang.
Buite kan gaste 'n privaat patio-area met gemaklike buitemeubels geniet, perfek vir oggendkoffie. Parkeerplek van die straat af word agter 'n afstandbeheerde hek voorsien. Alhoewel die eenheid op die eienaar se eiendom geleë is, word volledige privaatheid verseker.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Ligging
- 33 11th Avenue, Parktown North, Johannesburg, 2193, Gauteng
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 11th Avenue, Parktown North, Johannesburg, 2193, Gauteng