Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

33 Rooibok Avenue

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Pieter M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Het gevoel soos tuis huis, het net 'n spieël in die kamer gemis. 33 Rooibok Avenue was vir ons baie spesiaal, kon saans na 'n harde dag op die rolbalbaan die skoene uitskop, 'n braaivleisvuur aansteek en op die dek kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nastassha L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Relaxed and lovely. Lovely 4-bedroom home, close to all the charming little towns and the larger ones. The sunset is spectacular, or you can even watch the cows grazing from the balcony while having a barbecue. Relaxed and lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke B
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Heerlik gekuier, skoon en perfekte area. Ons was 'n groep vriende wat heerlik saam gekuier het. Beste diens, WiFi en DSTV ingesluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freddie E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2023

Kan sterk aanbeveel word. Ons was nie deur die dag daar nie, maar alles het andersins goed gewerk.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon O
Lang verblyf
4.6
Mei 2023

Perfect location and large enough for the group of 5 people that stayed there with a lovely view. Everything was as expected and advertised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hildegard H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Dit was ons 2de keer by 33 Rooibok Avenue en sal definitief dit aanbeveel. Pieter was baie gasvry en was altyd beskikbaar. Ons het so lekker gebly dat ons 'n ekstra aand bygeneem het. Die plek was skoon en netjies en alles was daar wat ons nodig gehad. Ek sal definitief die plek aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John W
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2022

Gepas, genoeglik en welverdiend. Aanbring van WiFi word sterk aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Apr 2022

Regtig 'n oulike plek as jy 'n groep van 7 mense is. Ek dink daar was 'n TV maar ons het so gekuier dat ons dit glad nie eers gebruik het. Baie lekker gebly.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shameega K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

33 Rooibok Avenue is als wat mens voor kan vra. Ek het dit baie geniet. Ek het meer gekry as wat ek verwag het.Alles is netjies en gerieflik.Die huis is leefbaar. Ek sal beslis weer gebruik maak van hierdie huis. Ek was ook met vriendelike agente te doen, en dit het my nog meer aangemoedig om te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanne B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Dit was amazing. Plek is awesome en ek sal die plek vir ander aanbeveel. Ek sal definitief weer soontoe gaan. Dit is in 'n rustige, veilige area en is baie netjies. Plek het 'n goeie uitsig en ek sal dit vir ander aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 550
R1 550 R1 085
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 550
R1 550 R1 085
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Rooibok Avenue, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAylUlvkHgR4Q4fzTdQXluOGyUHnEcIkzqOdMWxjy7oH1F6y6f6k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R1 085 per nag (plek vir 8) 39 5 1 5 33 Rooibok Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.0715147 22.1659471

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang