Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

33 Rooibok Avenue

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 39 resensies vir 33 Rooibok Avenue
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Pieter M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Het gevoel soos tuis huis, het net 'n spieël in die kamer gemis.

33 Rooibok Avenue was vir ons baie spesiaal, kon saans na 'n harde dag op die rolbalbaan die skoene uitskop, 'n braaivleisvuur aansteek en op die dek kuier.

Nastassha L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastassha L

Relaxed and lovely.

Lovely 4-bedroom home, close to all the charming little towns and the larger ones. The sunset is spectacular, or you can even watch the cows grazing from the balcony while having a barbecue. Relaxed and lovely.

Anneke B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke B

Heerlik gekuier, skoon en perfekte area.

Ons was 'n groep vriende wat heerlik saam gekuier het. Beste diens, WiFi en DSTV ingesluit.

Freddie E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie E

Kan sterk aanbeveel word.

Ons was nie deur die dag daar nie, maar alles het andersins goed gewerk.

Leon O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon O

Perfect location and large enough for the group of 5 people that stayed there with a lovely view.

Everything was as expected and advertised.

Hildegard H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hildegard H

Dit was ons 2de keer by 33 Rooibok Avenue en sal definitief dit aanbeveel. Pieter was baie gasvry en was altyd beskikbaar. Ons het so lekker gebly dat ons 'n ekstra aand bygeneem het. Die plek was skoon en netjies en alles was daar wat ons nodig gehad.

Ek sal definitief die plek aanbeveel!

Anne W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne W

Gepas, genoeglik en welverdiend.

Aanbring van WiFi word sterk aanbeveel.

Antoinette S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette S

Regtig 'n oulike plek as jy 'n groep van 7 mense is.

Ek dink daar was 'n TV maar ons het so gekuier dat ons dit glad nie eers gebruik het. Baie lekker gebly.

Shameega K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shameega K

33 Rooibok Avenue is als wat mens voor kan vra. Ek het dit baie geniet.

Ek het meer gekry as wat ek verwag het.Alles is netjies en gerieflik.Die huis is leefbaar. Ek sal beslis weer gebruik maak van hierdie huis. Ek was ook met vriendelike agente te doen, en dit het my nog meer aangemoedig om te gaan.

Joanne B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne B

Dit was amazing. Plek is awesome en ek sal die plek vir ander aanbeveel.

Ek sal definitief weer soontoe gaan. Dit is in 'n rustige, veilige area en is baie netjies. Plek het 'n goeie uitsig en ek sal dit vir ander aanbeveel.

Frans E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans E

Voorwaar baie aangenaam, netjies en skoon.

Beslis 5 ster-gehalte

Jeanette H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanette H

Was good.

Only problem there was no toilet paper in none of the bathrooms on arrival, had to go buy.

Jaco V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Wegbreek

Vir dié prys kry jy baie spasie en al die nodige items. Sal weer gebruik.

Andrea L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea L

Wonderlike huis vir gesin.

Ons het twee nagte in 33 Rooibok gebly (4 volwassenes). Daar was oorgenoeg slaapplek met die vier kamers. Uitsig oor die hoofpad en omliggende natuurskoon is pragtig. Die eienaars/bestuurders was baie behulpsaam en beskikbaar as ek vrae gehad. Ons het ons verblyf baie geniet, baie dankie.

Daniel C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel C

Dit gevoel soos on eie huis baie gemaklik.

Die uitsig elke oggend maak dat jy jy net 'n wyntjie wil geniet op die dek. Die plek word mooi na gekyk en ons het geen probleme ondervind nie. Die woning het ons vakansie se wegbreek die moeite werd gemaak.

Bazil K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bazil K

We had an awesome time.

Had a great time. I will definitely recommend this to family and friends.

Hanri V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanri V

Mooiste uitsig.

Alles was lekker maar ek kan sweer ek gelees van 'n wasmasjien en tuimeldroër en kon dit nêrens vind.

33 Rooibok Avenue se terugvoer

Hello Hanri, ek bly julle het dit geniet. Die wasmasjien en tuimeldroër staan binne in die garage.

33 Rooibok Avenue
Anwell D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anwell D

Lifelike, baie mooi.

Baie tevrede, mooi uitsig.

Venese H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venese H

Home away from home.

The place is exceptionally neat and equipped with everything you needed or could think of. The friendly agents eases your stay into a fantastic break. Thank you.

Sean D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean D

Fantastic accommodation for a family holiday.

This accommodation comes with everything that you will need to have a fantastic stay in Reebok. It is safe, well equipped and clean. The house is also situated only two minutes away from the shops in Reebok and the beach. I will definitely recommend 33 Reebok Ave to anyone wanting to enjoy a holiday in this area. Real value for money.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties vir 'n gesinsvakansie.

Hierdie verblyf kom met alles wat jy nodig het om 'n fantastiese tyd in Reebok te hê. Dit is veilig, goed gemeubeleer en skoon. Die huis is ook net twee minute vanaf die winkels in Reebok en die strand geleë. Ek sal beslis 33 Rooibok Avenue aanbeveel aan enigiemand wat 'n vakansie in hierdie area wil geniet. Waarde vir geld.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Louis D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D

Waarde vir geld.

Dit is 'n pragtige huis met alles wat jy nodig het. Ons was nie gewoond daaraan om baie verkeer te hoor nie, want ons kom van die plaas, maar verder was dit absolute waarde vir geld!

Christille M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christille M

Die huis was mooi en skoon met pragtige uitsig.

Ek sal definitief vir LekkeSlaap aan vriende en familie aanbeveel, want hulle dienste is baie goed en jy kry baie gou terugvoering op vrae wat jy mag hê. Baie dankie.

Peter L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter L

Die 5 dae wat ons gesin daar was, het ons geniet.

Die uitsig is fantasies, die huis het als gehad en was netjies, die kombuis was volledig toegerus. Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand. Daar was net een probleem: die DStv moes ons ekstra betaal het en ons moes vir die sleutels gewag het.

Ruth M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruth M

Dit was baie rustig en asemrowend.

Alles was baie gerieflik en daar was was van alles beskikbaar. Ons kon net rustig kuier. Baie goeie kommunikasie ook.

Zelda V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zelda V

Die huis is baie lekker en goed ingerig, maar die vereistes verbonde aan die verblyf is belaglik.

Die huis is baie goed ingerig en goed geleë. Ons het lekker gebly en sou graag weer terug wou gaan as dit nie was vir die belaglike vereistes nie. Buiten dat jy R2000 se breekdeposito betaal en 'n R350 skoonmaakfooi maar dan moet jy steeds vullis self uitsit en skottelgoed moet skoon wees. Is ons beskuldig dat ons 'n kombers met 'n strykyster gebrand het, wat ons nie eers gebruik het nie.

Gerado W - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerado W

Rustig, goeie waarde vir geld!

Baie goed toegerus met goeie ligging. Alhoewel dit slaapplek vir 8 mense bied, is daar net 6 stoele om by die tafel te sit. Geen verdere probleme nie.

Shantal L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shantal L

Family friendly and secure. Awesome accommodation.

We really enjoyed our stay and didn't want to leave. The house has everything you need. The recliners made watching movies/TV so comfortable. The house was safe for the children to play outside very secure. I would go back anytime and recommend it to anyone. Thanks Pieter and Marianne for the friendly services and awesome accommodation.

Esmarie S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmarie S

Gerieflike en gesellige huis, groot genoeg vir 8 persone, lekker omgewing.

Baie lekker omgewing, goed ingerigte en ruim huis.

Andrew S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew S

Dit was voldoende vir ons besoek aan die George Motor show.

Behalwe handdoeke, 'n braaipan en broodrooster was alles voldoende en in 'n goeie toestand. Die inligting moet miskien net noem oor die handdoeke (gelukkig kamp ons gewoonlik so ons het by gehad).

Cornel S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel S

Perfekte verblyf teen die beste waarde vir geld.

Die verblyf was baie gerieflik en netjies vir ons doeleindes as groterige groep. Die omgewing is baie stil en rustig. Alles wat nodig was, was beskikbaar. Dis net 'n kort afstand van die see en naaste winkels en ook baie goed geleë vanaf die lughawe. Dis die beste waarde vir geld wat ons in 'n lang tyd benut het! Sal verseker weer van die verblyf gebruik maak. Baie dankie!

Bernadette G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette G

Ruim, gemak en mooi uitsig.

Wonderlike verblyf in 'n wonderlike omgewing.

Karin S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

Waarde vir geld by uitstek.

Het veral die goeie matrasse waardeer!

Fabian H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fabian H

Dit was fantasties.

Baie lekker plek. Kan wel braaigeriewe verbeter.

Martie M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martie M

Ontspannend en rustig.

Al kritiek is dat die N2 nogal steurend is as jy nie stadsverkeer gewoond is nie. Dit is ons tweede besoek aan Rooibok 33 en sal dit maklik weer gebruik, maar die huis kort definitief 'n braaipan, 'n koffietafel of tafel om jou kos op te plaas in leefvertrek sal ook gemakliker wees as om als van die kombuisrak af te doen. Kla nie maar probeer opbouende kritiek lewer.

33 Rooibok Avenue se terugvoer

Philip

Dankie vir jou kommetaar. Alhowel daar nie 'n koffietafel is nie, is daar 'n groot opvou tafel wat kan gebruik word vir etes in die TV kamer of buite op die dek. Ek sal 'n plan maak vir 'n braaipan, ons gebruik die groot swartpot wat baie gou warm word en nie so maklik aanbrand nie, ek sal beslis dan eerder 'n pan kry.

Ek is regtig jammer oor die verkeer.

33 Rooibok Avenue
Caroll H - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Caroll H

We really enjoyed this little beach house. Spacious rooms, especially the lounge with its Lazyboy chairs and view of the farms! Wonderful.

Thank you for a lovely little break-away. We were able to collect our keys and settle in without any inconvenience. The bedrooms were spacious and clean and the living room was a treat for our little one year old. She had more than enough space to safely run and play while the adults reclined on those super comfy recliners.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het die 'Huisie by die See' so geniet. Ruim kamers, veral die sitkamer met daardie lekker 'Lazyboy' stoele en die uitsig oor die plase! Wonderlik.

Dankie vir 'n lekker ou wegbrekie. Ons kon die sleutels afhaal en inklok sonder enige probleme. Die slaapkamers was ruim en skoon en die sitkamer was tog te lekker vir ons eenjarige. Daar was meer as genoeg ruimte vir haar om te speel en rond te hardloop terwyl die grootmense kon agteroorsit op daai lekker gemaklike leunstoele.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Harodene A - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Harodene A

Aangenaam.

Ons het die tyd daar geniet die water was koud en kon nie bad of stort nie, moes skakel om te hoor waar die kragboks was die veiligheidshekke se sleutels - ek moes weer skakel om dit te kry, gee toiletpapier, maar na alles uitgesorteer was het ons dit geniet, baie dankie.

Rheynardt J - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rheynardt J

Awesome place to stay.

I will definitely return. It is a pity we could only stay a few days. Thank you for everything.

Sammy C - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sammy C

Fantasties!

33 Rooiboklaan is 'n pragtige plekkie met 'n asemrowende uitsig. Alles was gerieflik en die plekke om te besoek is naby.

Tercia M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tercia M

Heerlike, skoene uitskop, rusplek!

Die huis is baie gerieflik geleë naby aan al die beste swemstrande en vermaak in die omgewing, maar is tog weg genoeg om nie deel te wees van die vertrapping nie. Dit was werklik 'n lafenis om na terug te kom na 'n dag uit. Alles wat nodig is was beskikbaar, en die eienaar was te alle tye beskikbaar en behulpsaam. Weereens dankie Pieter dat ons jul huisie by die see kon geniet. Dit was die vakansie van 'n leeftyd.

Vanaf R1 550
R1 550 R1 085
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 550
R1 550 R1 085
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Rooibok Avenue, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAylUlvkHgR4Q4fzTdQXluOGyUHnEcIkzqOdMWxjy7oH1F6y6f6k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R1 085 per nag (plek vir 8) 39 5 1 5 33 Rooibok Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.0715147 22.1659471
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang