Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

33 Rooibok Avenue

Weeksdagaanbod 30% af

Kry 30% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 8 Aug 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Rooibok Avenue, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 550 R1 085 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

33 Rooiboklaan is 'n selfsorg-eenheid wat in Rheebok naby Klein-Brakrivier geleë is en dit is sowat 10 km vanaf Hartenbos, tussen George en Mosselbaai. Rheebok is 'n gewilde vakansiebestemming vir swem, branderplankry, diepseehengel en is omring van wêreldklas gholfbane en bergfietsroetes.

Dié vakansiehuis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak, toilet en bad.

Die kombuis is volledig toegerus met baie kasspasie en 'n mikrogolfoond. Die oopplan-leefarea is toegerus met 'n TV met DStv Smart LED-verbinding, Blue-ray DVD-speler en gratis WiFi en internetbasis DSTV Voorsien asseblief jou eie bad- en strandhanddoeke.

Van die leefarea af lei 'n ruim houtdek met wonderlike uitsigte oor die omliggende area en die braai op die dek. Gaste het toegang tot 'n boma en braai-area. 'n Enkelmotorhuis is beskikbaar met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Dit is 14 km vanaf Mosselbaai se middedorp, 25 km vanaf George Lughawe, 95 km vanaf Knysna en 82 km vanaf Oudtshoorn. In die walvisseisoen, Julie tot November, kan gaste die walvisboot neem en tot 50 m van die vriendelike seereuse af gaan, of net om Seal Island met sy 2000 plus robbe vaar. Daar is ook perdry, voetslaan, rekspring, 4x4 en vierwielmotorfiets-ervarings in die omgewing.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 39 resensies vir 33 Rooibok Avenue
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 33 Rooibok Avenue, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink 33 Rooibok Avenue het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 550
R1 550 R1 085
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 550
R1 550 R1 085
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Rooibok Avenue, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAylUlvkHgR4Q4fzTdQXluOGyUHnEcIkzqOdMWxjy7oH1F6y6f6k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R1 085 per nag (plek vir 8) 39 5 1 5 33 Rooibok Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.0715147 22.1659471

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang