33 Te Waterkant
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Andrea Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 19
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Awie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker swem strand en gerieflik naby die strand.
33 Te Waterkant se terugvoer
Dankie Awie. Ons hoop om julle gou weer te sien in Mosselbaai. Groete.
Jacobus L - Mrt 2024
Algehele gradering
Absoluut hemels!
33 Te Waterkant se terugvoer
Dankie Jacobus, ons sien uit na jou volgende kuier in Mosselbaai. Mooi bly, groete!
William W - Des 2023
Algehele gradering
Ons het die strandfront met die see-uitsig baie geniet.
Jacobus L - Des 2022
Algehele gradering
Perfekte ligging.
33 Te Waterkant se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons waardeer en hoop julle kom gou weer.
Eline H - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekende uitsig.
33 Te Waterkant se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie Eline, en ook vir julle ondersteuning. Julle is 5-ster gaste. Mooi bly.
Dries B - Feb 2022
Algehele gradering
Uitstekende uitsig. Netjies en skoon. Alle toerusting was reeds in die woonstel.
33 Te Waterkant se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Wonderlike gaste. Hoop julle kom kuier gou weer in Mosselbaai.
Astrid B - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike woonstel met 'n pragtige see-uitsig.
33 Te Waterkant se terugvoer
Baie dankie Astrid. Ons waardeer die goeie resensie. Mooi Bly!
Therina V - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was een van die lekkerste vakansies. Die plek is super netjies met sekuriteit op hulle pos dwars deur die nag. Stil en rustig. Baie dankie.
33 Te Waterkant se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit baie. Hoop om julle sommer gou weer in Mosselbaai te ontvang vir vakansie. Mooi bly.
Lindie B - Okt 2021
Algehele gradering
Lovely getaway.
33 Te Waterkant se terugvoer
Thank you so much for the five star review. We appreciate your support and would love to host you again in future. Also thank you for leaving the apartment amazing, clean and tidy. Kind regards, Andrea.
Liezl T - Apr 2021
Algehele gradering
Fantastiese eenheid!
33 Te Waterkant se terugvoer
Baie dankie, Liezl en familie. Julle is vyfster gaste. Kom kuier gerus gou weer.
Ben V - Feb 2021
Algehele gradering
Netjies en baie mooi uitsig.
33 Te Waterkant se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Julle is 5-ster gaste. Mooi bly en kom gerus gou weer.
Susan K - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker woonstel met die mooiste uitsig oor die see.
33 Te Waterkant se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Julle is self 5-ster gaste en ons sien uit daarna om julle sommer gou weer in Mosselbaai te ontvang. Vriendelike groete
Theo G - Feb 2020
Algehele gradering
Besonderse lekker wegbreek.
33 Te Waterkant se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop om julle gou weer te sien vir ‘n kuiertjie in Mosselbaai. Weereens dankie dat julle die woonstel so mooi skoon agtergelaat het. Dit was ‘n plesier om julle as gaste te kon hê.
Lindley M - Nov 2019
Algehele gradering
Die verblyf was uitstekend, waarde vir jou geld.
33 Te Waterkant se terugvoer
Goeie dag Lindley,
Baie dankie vir die resensie. Julle was vyfster gaste ook!
Vriendelike groete
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-boulevard Oos, Te Waterkant 33, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang