Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

33 Te Waterkant

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Awie D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie lekker swem strand en gerieflik naby die strand. Baie lekker gebly, sal graag weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
33 Te Waterkant
Dankie Awie. Ons hoop om julle gou weer te sien in Mosselbaai. Groete.

Jacobus L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Absoluut hemels! Dit was ons tweede keer daar, en ons sal vir seker terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
33 Te Waterkant
Dankie Jacobus, ons sien uit na jou volgende kuier in Mosselbaai. Mooi bly, groete!

William W
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2023

Ons het die strandfront met die see-uitsig baie geniet. Ons verblyf was baie aangenaam gewees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jacobus L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Perfekte ligging. Die hele ervaring was ongelooflik. Sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
33 Te Waterkant
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons waardeer en hoop julle kom gou weer.

Eline H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2022

Uitstekende uitsig. Beste see-uitsig in Diaz-strand. Goeie veiligheid vir familie met kinders. Paar tree van die strand en swembad maak rondbeweeg met kleiner kinders maklik en gerieflik. Dankie vir 'n uitstekende wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andrea
33 Te Waterkant
Baie dankie vir die goeie resensie Eline, en ook vir julle ondersteuning. Julle is 5-ster gaste. Mooi bly.

Dries B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

Uitstekende uitsig. Netjies en skoon. Alle toerusting was reeds in die woonstel. Fantasties! Regtig baie goeie keuse.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
33 Te Waterkant
Baie dankie vir die goeie resensie. Wonderlike gaste. Hoop julle kom kuier gou weer in Mosselbaai.

Astrid B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Heerlike woonstel met 'n pragtige see-uitsig. Die woonstel het alles wat jy nodig het en meer vir selfsorg. Werklik aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
33 Te Waterkant
Baie dankie Astrid. Ons waardeer die goeie resensie. Mooi Bly!

Therina V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Dit was een van die lekkerste vakansies. Die plek is super netjies met sekuriteit op hulle pos dwars deur die nag. Stil en rustig. Baie dankie. Was voorwaar 'n lekker kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
33 Te Waterkant
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit baie. Hoop om julle sommer gou weer in Mosselbaai te ontvang vir vakansie. Mooi bly.

Lindie B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Lovely getaway. The view is amazing! We apartment was nice and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
33 Te Waterkant
Thank you so much for the five star review. We appreciate your support and would love to host you again in future. Also thank you for leaving the apartment amazing, clean and tidy. Kind regards, Andrea.

Liezl T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Fantastiese eenheid! Baie netjies en ruim woonstel. Het dit baie geniet. Die see-uitsig is ongelooflik. Pragtige plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
33 Te Waterkant
Baie dankie, Liezl en familie. Julle is vyfster gaste. Kom kuier gerus gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-boulevard Oos, Te Waterkant 33, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqYNmL8eiPjeMUua8r8e12Vv7hmlhgK0Kl6wKr4tamtg66auFqu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 Beach Boulevard East 33 Te Waterkant, Diaz Strand 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.161048375423 22.109661141803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang