Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

33 Te Waterkant

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir 33 Te Waterkant
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Awie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awie D

Baie lekker swem strand en gerieflik naby die strand.

Baie lekker gebly, sal graag weer gaan.

33 Te Waterkant se terugvoer

Dankie Awie. Ons hoop om julle gou weer te sien in Mosselbaai. Groete.

33 Te Waterkant
Jacobus L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus L

Absoluut hemels!

Dit was ons tweede keer daar, en ons sal vir seker terug wees.

33 Te Waterkant se terugvoer

Dankie Jacobus, ons sien uit na jou volgende kuier in Mosselbaai. Mooi bly, groete!

33 Te Waterkant
William W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
William W

Ons het die strandfront met die see-uitsig baie geniet.

Ons verblyf was baie aangenaam gewees.

Jacobus L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus L

Perfekte ligging.

Die hele ervaring was ongelooflik. Sal definitief weer kom.

33 Te Waterkant se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons waardeer en hoop julle kom gou weer.

33 Te Waterkant
Eline H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eline H

Uitstekende uitsig.

Beste see-uitsig in Diaz-strand. Goeie veiligheid vir familie met kinders. Paar tree van die strand en swembad maak rondbeweeg met kleiner kinders maklik en gerieflik. Dankie vir 'n uitstekende wegbreek!

33 Te Waterkant se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie Eline, en ook vir julle ondersteuning. Julle is 5-ster gaste. Mooi bly.

33 Te Waterkant
Dries B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries B

Uitstekende uitsig. Netjies en skoon. Alle toerusting was reeds in die woonstel.

Fantasties! Regtig baie goeie keuse.

33 Te Waterkant se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Wonderlike gaste. Hoop julle kom kuier gou weer in Mosselbaai.

33 Te Waterkant
Astrid B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid B

Heerlike woonstel met 'n pragtige see-uitsig.

Die woonstel het alles wat jy nodig het en meer vir selfsorg. Werklik aan te beveel.

33 Te Waterkant se terugvoer

Baie dankie Astrid. Ons waardeer die goeie resensie. Mooi Bly!

33 Te Waterkant
Therina V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therina V

Dit was een van die lekkerste vakansies. Die plek is super netjies met sekuriteit op hulle pos dwars deur die nag. Stil en rustig. Baie dankie.

Was voorwaar 'n lekker kuier.

33 Te Waterkant se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit baie. Hoop om julle sommer gou weer in Mosselbaai te ontvang vir vakansie. Mooi bly.

33 Te Waterkant
Lindie B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie B

Lovely getaway.

The view is amazing! We apartment was nice and tidy.

33 Te Waterkant se terugvoer

Thank you so much for the five star review. We appreciate your support and would love to host you again in future. Also thank you for leaving the apartment amazing, clean and tidy. Kind regards, Andrea.

33 Te Waterkant
Liezl T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl T

Fantastiese eenheid!

Baie netjies en ruim woonstel. Het dit baie geniet. Die see-uitsig is ongelooflik. Pragtige plek!

33 Te Waterkant se terugvoer

Baie dankie, Liezl en familie. Julle is vyfster gaste. Kom kuier gerus gou weer.

33 Te Waterkant
Ben V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V

Netjies en baie mooi uitsig.

Sien sterre.

33 Te Waterkant se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Julle is 5-ster gaste. Mooi bly en kom gerus gou weer.

33 Te Waterkant
Susan K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K

Baie lekker woonstel met die mooiste uitsig oor die see.

Die stoep het vensters wat kan toemaak as die wind waai, wat baie lekker is. Die hoofslaapkamer het ook 'n deur wat na die stoep gaan, wat ook lekker is. Die stoep is ook lekker groot met die ingeboude braai waarvan ek hou. Die woonstel is baie netjies en skoon en groot genoeg.

33 Te Waterkant se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Julle is self 5-ster gaste en ons sien uit daarna om julle sommer gou weer in Mosselbaai te ontvang. Vriendelike groete

33 Te Waterkant
Theo G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo G

Besonderse lekker wegbreek.

Die ontvangs was nie in persoon nie, maar so goed gedoen op WhatsApp en ander tegnologie, dat dit uitstekend was. Die woonstel is baie goed geleë op die strandfront. Die onbelemmerde uitsig oor die see is iets wat skaars is. Alle toerusting in die woonstel was skoon, in goeie toestand en netjies.

33 Te Waterkant se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop om julle gou weer te sien vir ‘n kuiertjie in Mosselbaai. Weereens dankie dat julle die woonstel so mooi skoon agtergelaat het. Dit was ‘n plesier om julle as gaste te kon hê.

33 Te Waterkant
Lindley M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindley M

Die verblyf was uitstekend, waarde vir jou geld.

Die uitsig oor die see is asemrowend. Die akkommodasie netjies en veilig, asook die kliëntediens uitstekend. Sal definitief weer kom.

33 Te Waterkant se terugvoer

Goeie dag Lindley,

Baie dankie vir die resensie. Julle was vyfster gaste ook!

Vriendelike groete

33 Te Waterkant
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-boulevard Oos, Te Waterkant 33, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqYNmL8eiPjeMUua8r8e12Vv7hmlhgK0Kl6wKr4tamtg66auFqu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 Beach Boulevard East 33 Te Waterkant, Diaz Strand 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.161048375423 22.109661141803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang