Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

33 Te Waterkant

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-boulevard Oos, Te Waterkant 33, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

33 Te Waterkant is in Diazstrand in Mosselbaai en bied gehalteverblyf vir gaste opsoek na ‘n lekker seevakansie. Die woonstel is reg voor op die see geleë met direkte toegang tot die strand. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Daar is ‘n swembad in die kompleks.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer waarvan een 'n bad en die ander een 'n stort het. Albei badkamers het 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het banke en 'n TV, en die eetarea het heelwat sitplek waar gaste saam maaltye kan geniet.

Die balkon het groot oopskuif vensters met die mooiste see uitsig. Die woonstel het sy eie braaiplek op die balkon.

Dit is naby die verhitte binnenshuise swembad, 'n waterpretpark en 'n geriefswinkel.

33 Te Waterkant het parkeerplek vir slegs 1 voertuig in ‘n motorhuis.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Beach-boulevard Oos, Te Waterkant 33, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink 33 Te Waterkant het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-boulevard Oos, Te Waterkant 33, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqYNmL8eiPjeMUua8r8e12Vv7hmlhgK0Kl6wKr4tamtg66auFqu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 Beach Boulevard East 33 Te Waterkant, Diaz Strand 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.161048375423 22.109661141803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang