Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

33D Kabeljauws Beach

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marli Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir 33D Kabeljauws Beach
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Bianca Mari V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca Mari V

Netjies, skoon, pragtige plekkie.

Baie netjies en skoon. Alles binne wat mens nodig het. Lekker braai area wat toe maak, veral gerieflik vir beskerming teen die wind. Baie lekker restaurant op die perseel.

Amanda L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L

Perfekte plek vir 'n heerlike wegbreek!

Dit was presies wat ons nodig gehad het!

Desire P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire P

Goed vir die siel rustige naweek.

Dit is 'n perfekte plek as jy wil wegkom van die gedruis van die stad en net 'n lekker rustige naweek weg soek loopafstand van die strand. Baie mooi en netjiese plek met alles wat jy nodig het. Sal dit definitief aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Da Gama- en Kabeljauwsweg, Kabeljauws Strandlandgoed, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27d39bf8805e082b203f4f801eb893eb71878354c01afaf8433389179405cd5f011d54d6a70aa6cd77cfc19327a11ddc2c8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Corner of Da Gama Road and Kabeljauws Road Kabeljauws Beach Estate 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.01329737009 24.927211787684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang