Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

33D Kabeljauws Beach

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Da Gama- en Kabeljauwsweg, Kabeljauws Strandlandgoed, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

33D Kabeljauws Beach bied gerieflike gehalteverblyf in die veilige Kabeljouws Strandlandgoed in Jeffreysbaai, lekker naby die naaste strand.

Die selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, wasmasjien, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die toonbank met stoeltjies dien ook as 'n etenstafel.

Die sitarea het 'n dubbelslaapbank met slaapplek vir 2 gaste, asook 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Hierdie woonstel werk met sonkrag. Daar is 'n aparte braaikamer met 'n etenstafel en binnebraaigeriewe. Veilige parkeerplek en 'n restaurant is ook op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Chantelle V
Gesin met klein kinders
5.0
Ongelooflik, skoon, rustig, netheid, baba-vriendelik. Ongelooflik lekker!
Des 2024
Ilandi J
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis waarde vir geld. Ons het heerlik gebly. Pragtige netjiese skoon verblyf. Veilige parkering.
Okt 2024
Bianca Mari V
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies, skoon, pragtige plekkie. Baie netjies en skoon. Alles binne wat mens nodig het. Lekker braai area wat toe maak, veral gerieflik vir beskermin...
Sien meer
Sep 2024
Amanda L
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte plek vir 'n heerlike wegbreek! Dit was presies wat ons nodig gehad het!
Aug 2024
Desire P
5.0
Goed vir die siel rustige naweek. Dit is 'n perfekte plek as jy wil wegkom van die gedruis van die stad en net 'n lekker rustige naweek weg soek loopa...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marli Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Hoek van Da Gama- en Kabeljauwsweg, Kabeljauws Strandlandgoed, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink 33D Kabeljauws Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Da Gama- en Kabeljauwsweg, Kabeljauws Strandlandgoed, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27d39bf8805e082b203f4f801eb893eb71878354c01afaf8433389179405cd5f011d54d6a70aa6cd77cfc19327a11ddc2c8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Corner of Da Gama Road and Kabeljauws Road Kabeljauws Beach Estate 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.01329737009 24.927211787684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang