Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

34 Blue Largo

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.3
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Masiya T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

I loved the place. I enjoyed my stay, but I feel that the place is not child-friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Ushmita
34 Blue Largo
Thank you for the valuable feedback. Glad to hear that your stay was enjoyable. Please message directly regarding recommendations to improve the child-friendly component. We are always looking to make our facilities more comfortable for guests.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2023

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Andre P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2021

Was regtig baie lekker, naby aan strand en omliggende dorpe. Het dit baie geniet, sal dalk net aanbeveel dat die blyplek 'n aircon moet installeer, maar anders om is dit baie veilig en soos ek gesê het dis ideaal vir kinders naby aan die strand omgewing en dorpe in die omgewing en ander strande as 'n mens nie die strand daar wil gebruik nie. Braaigeriewe is baie naby en swembad by die slaapplek is baie naby ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ushmita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 150
R1 150 R1 035
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 150
R1 150 R1 035
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg-noord 39, Blue Largo 34, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIYw96kn0mNQiUHtIz3J5PsuoIn0XhOhRHS76PnYyUwx9i3xafg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R1 035 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 39 North Beach Road Blue Largo 34 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5883272 31.1728799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang