Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

34 Disa Avenue

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jacques M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Uitstekende ligging om Kaapstad en omgewing te besigtig. Alles wat nodig is in die huis. Vriendelike gasheer en vrou. Tuin verrassende uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chad V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Awesome venue with lovely views. A perfect place to unwind and relax. Debby is a great host and I look forward to coming back in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debby
34 Disa Avenue
Thank you for your review Chad and for leaving the house spotlessly clean. You are most welcome to come and stay again!

Petra P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Pragtige uitsig, goed toegeruste huis, wonderlike gasheer. Ons sal graag weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debi S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Absolutely wonderful little gem in Kommetjie! Debby is a wonderful host. The house is everything you would want for a wonderful getaway. Amazing location, and everything you would want in a holiday house by the ocean.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debby
34 Disa Avenue
Thank you for your lovely review, please come and stay again soon.

Zelmare V
Kort verblyf
4.8
Aug 2021

Ruim, gemaklike plek met mooi uitsigte. Hou veral van die tuin met sy interessante paadjies en uitkykdek. Ideaal vir 'n gesin of familielede om saam te kuier. Naby aan die dorpgedeelte van Kommetjie, en lieflike wandelpaaie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debby
34 Disa Avenue
Thank you for your kind review Zelmare, we look forward to welcoming you back to 34 Disa soon!

Amanda W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2021

Heerlike kuierplek! Ons sal beslis weer hierdie lekker kuier-huis besoek. Was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Estelle C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2019

Briljante plek! Het regtig ons verblyf geniet in 'n goed bestuurde onderneming. Ek sou beslis 34 Disa Laan aan familie, vriende en selfs sakegenote aanbeveel. Niks was te veel vir Debby nie - sy het selfs op die Sondagoggend uitgekom om na die skottelgoedwasser te kyk toe ek dit nie kon toe kry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debby
34 Disa Avenue
Thank you for the wonderful review Estelle, do come and stay again.

Alta V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2017

Rusplek vir jou siel. Dit was een van die lekkerste plekke waar ons nog vakansie gehou het. Ons wat gewoond is aan warmer weer het die Kaap in die middel van die winter met 'n geweldige koue front besoek en hoe heerlik was dit nie om na 'n koue dag buite heerlik by 'n kaggelvuur te ontspan. Alles is baie gerieflik en ons het dadelik tuis gevoel. 34 Disa Avenue is stapafstand van die strand, restaurante en winkels en as jy wil groot gaan is daar 'n groot winkelsentrum 'n paar km van Kommetjie af. Ek sal enige tyd weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2017

Baie aangenaam en sommer baie ontspanne. Dit was voorwaar 'n heerlike verblyf. Netjies, skoon, gemaklik en baie goed toegerus. Ek sal verseker weer 'n draai maak by 34 Disa straat!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia S
Kort verblyf
5.0
Jan 2017

Ongelooflik! Alhoewel ons nie baie by die huis was nie, was die tyd wat ons wel daar was en elke aand, ongelooflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Debby Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disalaan 34, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliYTNjODc4LTAzOWEtNDlkZi1iODE4LTM5NDFlZWUwMmZmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 5) 17 5 1 5 34 Disa Avenue Kommetjie 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.144531649108 18.324448317289

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang