34 Disa Avenue
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Debby Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Jacques M - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekende ligging om Kaapstad en omgewing te besigtig.
Chad V - Aug 2021
Algehele gradering
Awesome venue with lovely views.
34 Disa Avenue se terugvoer
Thank you for your review Chad and for leaving the house spotlessly clean. You are most welcome to come and stay again!
Petra P - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig, goed toegeruste huis, wonderlike gasheer.
Debi S - Mrt 2021
Algehele gradering
Absolutely wonderful little gem in Kommetjie!
34 Disa Avenue se terugvoer
Thank you for your lovely review, please come and stay again soon.
Zelmare V - Aug 2021
Algehele gradering
Ruim, gemaklike plek met mooi uitsigte. Hou veral van die tuin met sy interessante paadjies en uitkykdek.
34 Disa Avenue se terugvoer
Thank you for your kind review Zelmare, we look forward to welcoming you back to 34 Disa soon!
Amanda W - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike kuierplek!
Estelle C - Feb 2019
Algehele gradering
Brilliant venue! Really enjoyed our stay in a well run establishment.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Briljante plek! Het regtig ons verblyf geniet in 'n goed bestuurde onderneming.
Ek sou beslis 34 Disa Laan aan familie, vriende en selfs sakegenote aanbeveel. Niks was te veel vir Debby nie - sy het selfs op die Sondagoggend uitgekom om na die skottelgoedwasser te kyk toe ek dit nie kon toe kry nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
34 Disa Avenue se terugvoer
Thank you for the wonderful review Estelle, do come and stay again.
Alta V - Jul 2017
Algehele gradering
Rusplek vir jou siel.
Lees meerHein C - Jun 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam en sommer baie ontspanne.
Alicia S - Jan 2017
Algehele gradering
Ongelooflik!
Louise E - Jan 2017
Algehele gradering
This is the real "home away from home" experience!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was 'n ware huis weg van die huis ervaring!
Die huis is ruim en toegerus met alles wat mens nodig het! En so skoon. Debby en Harry is die beste! Hulle het alles in hul vermoë gedoen om ons vakansie so gerieflik en wonderlik moontlik te maak. En hulle het dit reg gekry! Ons het 'n wonderlike twee weke in Kaapstad gehad want ons verblyf was tops!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
34 Disa Avenue se terugvoer
Thank you for your review, I am so glad you had such a super time. Do come and stay again.
Carien B - Jan 2016
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese en ruim huis in mooi stil omgewing, ideaal vir goed uitrus!
Lees meerTamsyn L - Aug 2015
Algehele gradering
Stunning stay in a beautiful home.
Jeff G - Aug 2015
Algehele gradering
Clean, airy, comfortable, useful range of appliances. Owners very helpful. Location is authentically peaceful.
Christiaan B - Jun 2015
Algehele gradering
Value for money.
Diane S - Mei 2015
Algehele gradering
Very neat and clean!
Willie T - Sep 2015
Algehele gradering
Die verblyf was baie netjies en goed versorg. Die gasvrou was gaaf! Besorg maar nie oorweldigend nie.
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Disalaan 34, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang