Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

34 Disa Avenue

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Debby Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir 34 Disa Avenue
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jacques M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M

Uitstekende ligging om Kaapstad en omgewing te besigtig.

Alles wat nodig is in die huis. Vriendelike gasheer en vrou. Tuin verrassende uitsig.

Chad V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chad V

Awesome venue with lovely views.

A perfect place to unwind and relax. Debby is a great host and I look forward to coming back in the future.

34 Disa Avenue se terugvoer

Thank you for your review Chad and for leaving the house spotlessly clean. You are most welcome to come and stay again!

34 Disa Avenue
Petra P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra P

Pragtige uitsig, goed toegeruste huis, wonderlike gasheer.

Ons sal graag weer gaan.

Debi S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debi S

Absolutely wonderful little gem in Kommetjie!

Debby is a wonderful host. The house is everything you would want for a wonderful getaway. Amazing location, and everything you would want in a holiday house by the ocean.

34 Disa Avenue se terugvoer

Thank you for your lovely review, please come and stay again soon.

34 Disa Avenue
Zelmare V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelmare V

Ruim, gemaklike plek met mooi uitsigte. Hou veral van die tuin met sy interessante paadjies en uitkykdek.

Ideaal vir 'n gesin of familielede om saam te kuier. Naby aan die dorpgedeelte van Kommetjie, en lieflike wandelpaaie.

34 Disa Avenue se terugvoer

Thank you for your kind review Zelmare, we look forward to welcoming you back to 34 Disa soon!

34 Disa Avenue
Amanda W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda W

Heerlike kuierplek!

Ons sal beslis weer hierdie lekker kuier-huis besoek. Was heerlik.

Estelle C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle C

Brilliant venue! Really enjoyed our stay in a well run establishment.

I would definitely recommend 34 Disa Avenue to family, friends and even business associates. Nothing was too much for Debby - she even came out on the Sunday morning to check the dishwasher when I could not get it to close.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Briljante plek! Het regtig ons verblyf geniet in 'n goed bestuurde onderneming.

Ek sou beslis 34 Disa Laan aan familie, vriende en selfs sakegenote aanbeveel. Niks was te veel vir Debby nie - sy het selfs op die Sondagoggend uitgekom om na die skottelgoedwasser te kyk toe ek dit nie kon toe kry nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

34 Disa Avenue se terugvoer

Thank you for the wonderful review Estelle, do come and stay again.

34 Disa Avenue
Alta V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V

Rusplek vir jou siel.

Dit was een van die lekkerste plekke waar ons nog vakansie gehou het. Ons wat gewoond is aan warmer weer het die Kaap in die middel van die winter met 'n geweldige koue front besoek en hoe heerlik was dit nie om na 'n koue dag buite heerlik by 'n kaggelvuur te ontspan. Alles is baie gerieflik en ons het dadelik tuis gevoel. 34 Disa Avenue is stapafstand van die strand, restaurante en winkels en as jy wil groot gaan is daar 'n groot winkelsentrum 'n paar km van Kommetjie af. Ek sal enige tyd weer hier kom bly.

Hein C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein C

Baie aangenaam en sommer baie ontspanne.

Dit was voorwaar 'n heerlike verblyf. Netjies, skoon, gemaklik en baie goed toegerus. Ek sal verseker weer 'n draai maak by 34 Disa straat!

Alicia S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia S

Ongelooflik!

Alhoewel ons nie baie by die huis was nie, was die tyd wat ons wel daar was en elke aand, ongelooflik!

Louise E - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise E

This is the real "home away from home" experience!

The house is spacious and equipped with everything you need! And so clean. Debby and Harry are the best! They did everything possible to make our holiday comfortable and amazing. And they succeeded! We had a wonderful two weeks in Cape Town because our accommodation was the best!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was 'n ware huis weg van die huis ervaring!

Die huis is ruim en toegerus met alles wat mens nodig het! En so skoon. Debby en Harry is die beste! Hulle het alles in hul vermoë gedoen om ons vakansie so gerieflik en wonderlik moontlik te maak. En hulle het dit reg gekry! Ons het 'n wonderlike twee weke in Kaapstad gehad want ons verblyf was tops!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

34 Disa Avenue se terugvoer

Thank you for your review, I am so glad you had such a super time. Do come and stay again.

34 Disa Avenue
Carien B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien B

Gerieflike, netjiese en ruim huis in mooi stil omgewing, ideaal vir goed uitrus!

Heerlike, ruim en netjiese huis. Ideaal geleë in stil woonbuurt. Naby see en winkels. Gasvrou baie hulpvaardig en vriendelik en gun jou jou privaatheid. Baie veilig met toesluit garage en vol diefwering. Dit is bietjie ver om te ry as jy gereeld Kaapstad toe wil gaan, maar dis heerlik om terug te kom na besige dag. Kommetjie self het nie baie om te doen nie, maar vermaak is net oor die berg. Pragtige uitsig vanaf voorstoep en baie interessante agtertuin. Berg reg agter die huis is wonderlik om uit te klim, het dit drie maal in een week gedoen. Alles wat jy nodig het, IS in die huis. Ons wens ons kon langer bly. Kommetjie self het ongelukkig nie swemstrand nie, maar daar is strande naby waar jy kan swem. Definitief aan te bevele!

Tamsyn L - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamsyn L

Stunning stay in a beautiful home.

What a wonderful welcome and a fantastic stay. The house was neat and tidy, perfectly situated with a beautiful view of the ocean. Debby was so friendly and helpful, we only wish we could have stayed longer, it is perfect for longer holidays.

Jeff G - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeff G

Clean, airy, comfortable, useful range of appliances. Owners very helpful. Location is authentically peaceful.

Relaxed, all that you need. A home away from home.

Christiaan B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan B

Value for money.

Friendly service, neat and tidy. If you want peace and quiet, look no further. Our kids loved the WiFi, I loved the beautiful garden. And we will definitely go again.

Diane S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diane S

Very neat and clean!

Please refer to the star-ratings.

Willie T - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willie T

Die verblyf was baie netjies en goed versorg. Die gasvrou was gaaf! Besorg maar nie oorweldigend nie.

Baie lekker en goeie waarde vir geld! Ek sal graag weer daar wil bly.

Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disalaan 34, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliYTNjODc4LTAzOWEtNDlkZi1iODE4LTM5NDFlZWUwMmZmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 5) 17 5 1 5 34 Disa Avenue Kommetjie 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.144531649108 18.324448317289

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang