Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

34 Hornbill

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod

Ontvang 'n gratis bottel wyn en 'n koepon by 'n plaaslike restaurant vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbill-singel 34, Salta Sibaya Estate, Umdloti, 4405, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

34 Hornbill is 'n asemrowende vakansiehuis op die veilige Salta Sibaya-landgoed in Umdloti en bied gedeeltelike see-uitsigte. Die landgoed is naby restaurante, strande en inkopiesentrums in die area.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Daar is 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer is geskik vir kinders of volwassenes en het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak akn word. Verder is daar 'n gedeelde badkamer met 'n bad en 'n handstort. ELke slaapkamer het 'n plafonwaaier en lugversorging.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier en skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het lugversorging, 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Dit lei na 'n lieflike stoep met buitesitplek en draagbare braaigeriewe. Die verblyf is omhein en het 'n groot tuin met 'n trampolien.

Die landgoed het ook 'n klubhuis met swembaddens, speelgronde en 'n restaurant. Gaste kan na die sportsentrum met padelbane, tennisbane, 'n krieketnet en sokkerveld gaan of braaigeriewe geniet. Daar is 'n parkarea met 'n baan, ideaal vir ouer kinders, trampoliens, oerwoudgimnasiums, 'n hindernisbaan, Zipline en 'n groot oop park. Daar is ook stap-, hardloop- en bergfietsryroetes. Dit is alles op die landgoed en hierdie geriewe is gratis.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Craig Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hornbill-singel 34, Salta Sibaya Estate, Umdloti, 4405, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 34 Hornbill het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbill-singel 34, Salta Sibaya Estate, Umdloti, 4405, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA246ddea1eb07b948d6bae039ae0868a99886fc5305e5533bb3d7af6e01cf64cfccfb3876e59cab55f50a50b4464881c6a9c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 34 Hornbill Crescent Salta Sibaya Estate 4405 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.663717066499 31.115052277054

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang