Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

34 Kruger Cottage

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Andries V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Next level verblyf. Goed toegerus en baie netjies. Ons was hartlik ontvang. Alles in die kothuis was aan ons verduidelik hoe dit werk. Daar is 'n kontaklys van al die restaurante en eetplekke wat baie handig is, veral as die omgewing vir jou onbekend is. Ons was uit na 'n funksie en het laat aand teruggekeer, die gasheer/vrou was so gaaf om vir ons ligte aan te sit in die kothuis, dit was indrukwekkend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Le-anne J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Wow! Wow! Wow! Absolutely awesome! Anneri is an amazing hostess. It was mine and hubby's anniversary and she made us feel so special by putting some champagne and chocolates in a red heart on the bed. She wrote us a card with the most amazing words. Thanks so much. Her boys are so well-mannered and loving as are her fur babies. They made our stay great. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneri
34 Kruger Cottage
Thank you so much Le-anne, we are so glad you enjoyed your stay and we look forward to seeing you again soon!

Ansie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik geslaap in stil rustige omgewing. Mooi netjies, skoon. Rustige omgewing. Voel soos huis met die vriendelike kinders en honde. Al die nodige in blyplek plus ekstras goeie waarde vir geld sal weer daar bly. Het ons baie welkom laat voel. Hou so aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneri
34 Kruger Cottage
Baie dankie, kom kuier sommer vinnig weer!

Sasha R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2025

It was a beautiful stay. We had a beautiful stay. I must say the owner is friendly, so hands-on with whatever you need. Her twin boys are absolutely delightful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Wynand B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

‘n Heerlike ervaring. Baie lekker gebly, die vriendelikste en beste gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneri
34 Kruger Cottage
Baie dankie, kom loer gerus weer in!

Henriette H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ons gaan beslis weer daar bly. Dit was uit die boeke uit. Dit is 'n pragtige plek wat Anneri het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneri
34 Kruger Cottage
Baie dankie, kom loer gerus gou weer in, julle is enige tyd welkom!

Teboho N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Amazing stay. It was an awesome stay; it felt like a home away from home. The service was also awesome, irrespective of the storms; it was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneri
34 Kruger Cottage
Thank you so much, Teboho. We hope to see you again soon; you are welcome anytime!

Monica B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Dit sal in die toekoms beslis ons gekose verblyf in Parys wees! Heerlike kuier in 'n rustige omgewing. Die akkommodasie is uit die boonste rakke. Anneri is die perfekte gasheer en het ons met ope arms verwelkom. Die kinders en honde is net so vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneri
34 Kruger Cottage
Baie dankie, Monica. Kom loer sommer weer vinnig in, ons sien uit om julle enige tyd weer te verwelkom!

Ronel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2024

Lekker. Ja, baie lekker oorgeslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Anneri
34 Kruger Cottage
Baie dankie! Hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anneri Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf R600
R 600 R 540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R 600 R 540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Kruger-weg 34, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd17a80adfdaaeca648604be12be0b5e4f21a81373c50f351dad2bc2bcb4b1bce4dec940306af743b017f7d38985da92cefb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R540 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 34 President Kruger Road Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.899368449232 27.467738334719

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang