Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

34 On Marten Crescent

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Marten-singel 34, Sunridge, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

34 On Marten Crescent is 'n basiese selfsorgkamer in die woonbuurt Sunridge in Table View, Kaapstad. Die eiendom is 4 km vanaf die wit sandstrand van Table View en 20 km vanaf Kaapstad se middestad geleë.

Hierdie kamer het sy eie privaat ingang en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, lugbraaier, toebroodjiepers, tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer beskik ook oor 'n strykplank en 'n strykyster. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Daar is ook braaigeriewe, WiFi-verbindings, veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar. Gaste kan van die swembad gebruik maak.

Die MyCiTi-bushalte is net 50 m van die eiendom af, en die Bay Side Mall met 'n verskeidenheid winkels en restaurante is 3 km ver.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Ligging

  • Marten-singel 34, Sunridge, Table View, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Marten-singel 34, Sunridge, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc44714020eb5e6c1327236bd8829dbd7b3303770e6303578e2d4740732e4882fd6c63fe33e9e22873c90f4da6284b52a2185?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 34 Marten Crescent Sunridge 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 12:00 -33.824153423679 18.510745597553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang