Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

34 Sea Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sheraton S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Fantastic. Excellent location, cosy beach vibe apartment, stunning sea view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gayle B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Enjoyable. The unit is absolutely conveniently located to shops when needed, quiet when you need downtime. It is clean and looks exactly like the pictures. The booking and check-in process was such a pleasure. Thank you, Hermann and the ladies that ensured we had a spotless unit every afternoon when we returned from the office.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Netjies, gerieflik, met 'n baie goeie ligging en uitstekende see-uitsig. Ons het 'n heerlike week by 34 Sea Lodge deurgebring. Die eenheid is presies soos op die foto's. Die ligging is perfek, naby winkels, die hoofweë en met veilige direkte strand toegang. Die eenheid is goed toegerus en gemaklik. Ons het niks gekort nie. Kommunikasie met die bestuur van die eenheid was uitstekend, al ons vrae is beantwoord en Hermann was deurentyd beskikbaar sou daar uitdagings wees. Dudu wat die eenheid daagliks kom diens het, is 'n juweel. Ons mis haar klaar. Ons sal enige tyd weer terug gaan na 34 Sea Lodge toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bo H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Awesome unit! Spacious, comfortable and has a great view! The images of the unit perfectly depict its comfort and class. We were very very happy with everything (neat refreshed kitchen, large living area, fantastic view and really comfortable and spacious bedrooms). We were 5 friends sharing the unit, and had more than enough space (even still had a bed spare in one room). The security guard (Richard was one we interacted with most) was incredibly friendly and helpful. Dudu, the lady who cleaned/serviced our unit, was just as friendly! And the location is close to everything you would ever need for a holiday in Umhlanga. I would definitely recommend unit 34 Sea Lodge!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meagan A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Clean, organised and pleasant stay. Close to all amenities and the beach. Herman was very helpful. Will book a longer stay next time! Great beach view. Restaurants and beach walking distance from accommodation. Friendly security guards. Safe environment. Great for kids!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2022

Gerieflik, sentraal. Promenade was netjies en 'n plesier om te stap. Tieners geniet dit baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Benita D
Lang verblyf
4.6
Jan 2022

The unit was clean and well maintained with the necessary appliances. The seating in the lounge was not comfortable for us - low slung sofas - as was the mattress in the smaller, sea-facing spare bedroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ciska M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mei 2021

Ruim en gerieflik. Ons kom gereeld terug na die woonstel. Dis netjies, modern met 'n mooi uitsig. Hermann is baie behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andre S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2020

Als perfek, pragtige uitsig oor die see. Sal 34 Sea Lodge definitief aanbeveel, alles was perfek, ons het op die stoep gesit en die walvisse verby sien swem. Uitsig is ongelooflik. Die eenheid is netjies en skoon. Sal weer gaan

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neville R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2020

Ideale, top kwaliteit verblyf in Umhlanga. Netjies en goed toegerus met 'n mooi uitsig oor die see. Die feit dat die kompleks effens weg is van die strand is eintlik ideaal want dit is dan stiller. Enigste probleem was dat kontrakteurs besig was met onderhoud aan die gebou wat 'n onverwagse steurnis was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kirsty Geverifieer

Eiendomme 57

Resensies 187

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 28, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuTUgtzxuH27X1QMGmhydH3qyTviHiQ7J6gb88J8kUiOHhAt0W8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 28 Lagoon Drive Umhlanga Rocks 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.721761 31.088223

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang