3433 on Klipspringer Selfsorgeenheid
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Carien O - Jun 2024
Algehele gradering
Lovely, peaceful, well-equipped holiday home.
Duncan O - Jun 2024
Algehele gradering
Amazing.
Emma H - Apr 2023
Algehele gradering
Rus vir jou siel.
Jackie P - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige huis, baie netjies en baie meer as wat ek verwag het.
Susie R - Jan 2023
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Lees meerSuzaan T - Jul 2022
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring.
Lizè C - Mei 2022
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Helne L - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, baie netjiese huis met wit beddegoed.
Jacky H - Aug 2021
Algehele gradering
'n Wegbreek uit die daaglikse roetine is altyd lekker in die bos.
Janine S - Jan 2021
Algehele gradering
The home was really lovely and Sharon was very helpful with the difficulties we encountered regarding the constant power cuts but this made our stay rather unpleasant in the heat.
Lees meer3433 on Klipspringer Selfsorgeenheid se terugvoer
Hi Janine, thank you for the visit and that you have enjoyed your stay at our establishment. We strive to keep our guests happy at all times. With loadshedding which is a reality in SA and little to none maintenance by Eskom it is a difficult situation.
Unfortunately, the long power failures were happening only during your time of stay and do apologise once again. Just to mention that according to different parties in Marloth Park Eskom failed to do the maintenance in Marloth Park Ngwenya Lodge Komatipoort and surrounding areas in 2020 after numerous requests by different parties. Apparently, a committee has now been appointed to look into this matter and rectify the necessary problems. We are keeping our fingers crossed that Eskom will come to the party in 2021 to do the maintenance in all areas of Marloth Park the Ngwenya Lodge area etc.
Regards,
Sharon
Tesca S - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Anya P - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlike rusplek.
Vicky M - Jan 2020
Algehele gradering
The house was absolutely stunning with a great location. The host was very accommodating and assisted us with all our requests.
Janet N - Okt 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Annika S - Jul 2019
Algehele gradering
Netjies, luuks en mooi!
3433 on Klipspringer Selfsorgeenheid se terugvoer
Liewe Annika, baie dankie vir jul terugvoering. Dit is altyd lekker om te hoor ons gaste geniet die huis en kuier lekker. Kom kuier gerus weer. Groete, Sharon.
Elmine E - Jun 2019
Algehele gradering
Uitstaande huis en diens!
3433 on Klipspringer Selfsorgeenheid se terugvoer
Liewe Elmine
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit opreg en ons is bly dat jul dit geniet het.
Kom kuier gerus weer.
Groete
Sharon
Chanelle K - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtige, gerieflike huis!
Eloise M - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtig, netjies, lekker ruim.
3433 on Klipspringer Selfsorgeenheid se terugvoer
Beste Eloise,
Bly jul het dit geniet. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Sharon
Nomthandazo T - Apr 2019
Algehele gradering
What you see its what you get.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wat jy sien is wat jy kry.
Ons het 'n wonderlike naweek saam met 'n groep vriende gehad. Die plek is perfek. Ons sal definitief binnekort terug wees.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bonolo N - Apr 2019
Algehele gradering
It was more than I expected. It’s amazing!
Lizanne B - Feb 2019
Algehele gradering
Baie netjies en gemaklik.
Lisa M - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly!
3433 on Klipspringer Selfsorgeenheid se terugvoer
Liewe Lisa
Ons is bly dat jul 'n onvergeetlike naweek gehad het. Kom kuier asseblief weer.
Groete
Sharon
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Klipspringerstraat 3433, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang