3433 on Klipspringer Selfsorgeenheid
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Klipspringerstraat 3433, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
- Vanaf R3 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
3433 on Klipspringer Selfsorgeenheid is 'n ruim en moderne huis vir 6 volwassenes en 2 kinders in Marlothpark, Mpumalanga wat grens aan die Krugerwildtuin en ongeveer 900 m stapafstand vanaf die Krokodilrivier is.
Dié ruim oopplan-huis het 'n privaat stoep, boma en swembad wat omring word deur die bosveld en is direk langs 'n groenstrook.
Die selfsorgeenheid beskik oor 3 ruim en suite-slaapkamers met lugversorging, asook dakwaaiers in elke kamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed. Al 3 die kamers het 'n privaat balkon wat 'n uitsig oor die bosveld bied.
'n Sonkragstelsel en 'n Jo-Jo-watertenk is geïnstalleer vir gaste se gerief.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, ysmasjien, Nespresso-koffiemasjien, gasstoof en wasmasjien toegerus. Daar is 'n gasbraai vir reënerige dae. Daar is ook lugversorging en elke kamer het 'n dakwaaier. Gratis WiFi en 'n slim-TV met DStv en Netflix is beskikbaar. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Linne en handdoeke word voorsien. 'n Sonkragstelsel en watertenk is beskikbaar tydens beurtkrag. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea lei na 'n pragtige groot onderdakstoep wat 'n uitsig oor die plonspoel en boma het. Die huis het 'n alarmstelsel met gewapende reaksie. Let asb. daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en dit moontlik nie vir kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Gaste kan ook die Bushveld Atlantis Waterpark en verskeie restaurante besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Klipspringerstraat 3433, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
- Gaste dink 3433 on Klipspringer Selfsorgeenheid het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Klipspringerstraat 3433, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang