Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

34.4 Degrees South

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Marna D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Mooiste omgewing, sal beslis weer kom. Fantasties geleë, kon sommer te voet die dorpie verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laura W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Ek en my gesin het baie lekker gekuier. Dit was rustig en veilig. Dit was heerlik en kindervriendelik. Sal enige tyd weer 34.4 Degrees South bespreek. Die ligging is goed en dit is rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lana
34.4 Degrees South
So happy to hear you enjoyed your stay with us and we look forward to hosting you again.

Marnus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Great end to our honeymoon. We arrived after 17:00 for check-in. Morgan met us with the keys. We were pleasantly surprised at a bottle of sparkling wine and a handwritten note to welcome us into their space (this was for our honeymoon). The space is very neat and cosy. The weather during our stay was wet and windy and we used this time to get cosy on the couch and settle in for a movie day. 34. 4 degrees south will be seeing us soon again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lana
34.4 Degrees South
Aaw thank you so much for such a lovely review, we greatly appreciate it. We look forward to welcoming you back again soon. Congrats once again.

Anuschka T
Kort verblyf
4.0
Jan 2024

Baie lekker gebly. Eienaars kan net kyk na die liggies vir loadshedding (dit was pap).

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lana
34.4 Degrees South
Our sincere apologies, we did not know about this and would have sorted it out right away if you had let us know. There is a chargeable spare light in the unit as well.

Erika V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Jammer dit was net een nag gewees. Baie rustige omgewing - alhoewel nie juis see-uitsig nie, is die oop ruimte langs die woonstel 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lana
34.4 Degrees South
Thank you so much for the feedback, you can of course see and hear the sea from the house and walk to the sea within a few mins, even though it's not right on the seafront.

Danelle J
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Was 'n heerlike paar dae in 'n mooi, netjiese plekkie met 'n goeie ligging. Lana en Christo was baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel! Goed ingerigte verblyf met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Fantastiese 3 nag-wegbreek. Smaakvolle, uiters netjiese, ingerigte eenheid. Alles wat nodig is, is tot jou beskikking. Die bed kry beslis 10/10 vir goeie rus. Die omgewing is baie rustig en veilig. Vriendelike ontvangs van Lana en Christo. Sal beslis weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lana
34.4 Degrees South
Thank you so much, we are so happy you enjoyed our stay surf us & hope to welcome you back.

Waldemar V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Heerlik gekuier. Die gastehuis was pragtig, privaat en goed geleë. Die gasvrou was besonders vriendelik en verwelkomend. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lana
34.4 Degrees South
Thank you so much for the lovely feedback. Hope to welcome you back in the future.

Nadene D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Wonderlike ontvangs. Die plek is van uitstaande gehalte, lekker naby die see en restaurante. Ons was baie vriendelik ontvang en sal enige tyd terugkeer na die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Alistair V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Unforgettable. Going back, this time for a longer stay, excellent, friendly service, always helpful, clean, neat and private, beautiful destination, with nice scenery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lana
34.4 Degrees South
Thank you so much for the lovely comments, we would love to welcome you back.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselsstraat, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e5d3a6df2c2339b39ba8914599000755bcd2504c0156f66d1086932b738f7d5b251c7de8d724e99b55d84a584d9864c50ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 56 Wessels Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.822278075325 20.019186375463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang