Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

34.4 Degrees South

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselsstraat, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

34.4 Degrees South is 'n bekoorlike selfsorg-oopplanhuis in L'Agulhas naby die strand, restaurante, winkels en die Kaap Agulhas-vuurtoring.

Die eiendom bestaan uit 'n slaapkamer wat ingerig is met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die huis kan tot 2 gaste akkommodeer.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaat-induksie-kookplaat, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor 'n TV met DStv en Netflix, 'n slaapbank en 'n glasskuifdeur wat na die patio met sitplek lei.

Daar is 'n kragopwekker vir gebruik tydens beurtkrag. Gaste kan gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n braai-area op die patio geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Marna D
Saam met lewensmaat
5.0
Mooiste omgewing, sal beslis weer kom. Fantasties geleë, kon sommer te voet die dorpie verken.
Jun 2024
Laura W
Gesin met klein kinders
5.0
Ek en my gesin het baie lekker gekuier. Dit was rustig en veilig. Dit was heerlik en kindervriendelik. Sal enige tyd weer 34.4 Degrees South bespreek....
Sien meer
Apr 2024
Marnus S
Saam met lewensmaat
5.0
Great end to our honeymoon. We arrived after 17:00 for check-in. Morgan met us with the keys. We were pleasantly surprised at a bottle ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023
Erika V
Saam met lewensmaat
5.0
Jammer dit was net een nag gewees. Baie rustige omgewing - alhoewel nie juis see-uitsig nie, is die oop ruimte langs die woonstel 'n bonus.
Mrt 2023
Danelle J
5.0
Was 'n heerlike paar dae in 'n mooi, netjiese plekkie met 'n goeie ligging. Lana en Christo was baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel! Goed i...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Wesselsstraat, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink 34.4 Degrees South het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselsstraat, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e5d3a6df2c2339b39ba8914599000755bcd2504c0156f66d1086932b738f7d5b251c7de8d724e99b55d84a584d9864c50ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 56 Wessels Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.822278075325 20.019186375463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang