3487 Steenbok
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbokstraat 3487, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
3487 Steenbok is 'n grasdakkothuis in Marlothpark. Dis 'n 3000 ha grootte wildbewarea en vakansiedorpie aan die Krugerwildtuin se suidelike grens tussen Malelane en Komatipoort in Mpumalanga.
Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof, eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Daar is ook braaigeriewe, 'n swembadjie en vuurput. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Tozelle Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 63
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Steenbokstraat 3487, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink 3487 Steenbok het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbokstraat 3487, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang