Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

34onLincoln Guesthouse

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Corleen S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Lekker verblyf, vriendelike ontvangs en tydens verblyf. Goeie ontbyt. Baie lekker gebly. Lekker verblyf, vriendelike ontvangs en gedurende verblyf. Heerlike ontbyt gehad. Sal definitief aanbeveel. 34onLincoln is puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel M
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Basic, but nice for business travel. Very friendly reception, great service, easy sty for a bussines stay, basic nice breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

Gerieflik. Kamer was ruim en daar was 'n gerieflike lessenaar en WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan C G
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Aug 2024

Genoeg spasie. Beligting op lessenaar benodig beplanning. Alle geriewe baie goed. Kamer vloer net ongelukkig met baie gladde teëls gele.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jan S
Kort verblyf
4.2
Jan 2024

Alles benodig was beskikbaar. Vriendelike hulpvaardige personeel. Billike ontbyt. Alles benodig was beskikbaar. Vriendelike, hulpvaardige personeel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marius S
Kort verblyf
2.2
Apr 2024

Swak, sal nooit weer besoek nie. Teleurgesteld met die webtuiste. Nee, glad nie. Gordyne en handdoeke het gate in, beddegoed en stort was vuil.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Johan J
Kort verblyf
4.6
Sep 2023

Baie goed ontvang. Dis baie sentraal vir my ek kan al my besoeke daarvan af doen. Kan hulle net asb 'n nuwe brood rooster aankoop.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hendrik V
Kort verblyf Besigheidsreis
2.2
Nov 2023

Teleurstellend en sub-standaard. Personeel kon nie gas in Afrikaans bedien nie. Daar was 'n ou wegneem-ete van die vorige gas in die yskas. Daar was 'n ou stuk gebruikte seep in die seepbakkie in die stort. 'n Klagte elke dag het nie gehelp nie en op die oggend van vertrek was dit nog steeds daar. Die inwonende personeel het baie geraas in die aand terwyl hulle kos gemaak het in die kombuis. Baie geraas is ondervind van personeel wat op selfoon gesels in die ingangsportaal. Die hele ingangsportaal en trappe-area is raserig omdat alle klank weergalm en duidelik in die kamers gehoor kan word. Die kamerdeure het nie rubber dempers in die rame nie en die geraas gemaak deur die toemaak van die kamerdeure is baie steurend. Op die aand van aankoms was die TV uitgestel en die hulp van die personeel moes ingeroep word. Op die 2de aand was dit weer uitgestel, maar toe kon ek dit darem self instel. Die area om die swembad was baie onnet met stoele wat oral rondstaan, swart plastieksakke wat rondlê, 'n ou koelsak wat in die blombedding is.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Juandré S
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Des 2023

Ek sal definitief nie weer hier inboek nie. Te duur vir die verblyf. Glad nie. Het meer as 'n halfuur buite gewag om in te boek, want ek kon nie die eienaars te pak kry nie. Die plek het nie lekker geruik nie. Die kamers was nie op standaard nie. Ons het dadelik jeuk toe ons in die beddegoed klim. Die WiFi was swak. Ek het al by goedkoper gastehuise gebly waar die WiFi 10 keer sterker en beter is. Alles was net ongemaklik. Ek kon nie wag om weg te gaan nie. Het selfs die ontbyt gemis.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Liberty Marshall
34onLincoln Guesthouse
Good day Juandré Smit, Thank you very much for your honest feedback. We apologise that we did not meet your expectations. We hope to do better next time. We had a problem with our landline which was not working; hence, our line was not reachable. We will try to make the intercom more visible, so it is easier to ring a bell and be attended to. Regards

Kallie N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Very nice place with great hosts. Will most definitely recommend to anyone. Shaka is a super host and always makes you feel welcome. You guys are an amazing team.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Liberty Marshall Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lincolnstraat 34, Boston, Bellville, 7535, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFZBoxkPylDrek8rhilLufL43s750zLl0SrXbXSFThv2OK5LZ5v?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 34 Lincoln Street Boston 7535 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.89614 18.61853

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang