Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

34onLincoln Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Liberty Marshall Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 21 resensies vir 34onLincoln Guesthouse
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Corleen S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corleen S

Lekker verblyf, vriendelike ontvangs en tydens verblyf. Goeie ontbyt.

Baie lekker gebly. Lekker verblyf, vriendelike ontvangs en gedurende verblyf. Heerlike ontbyt gehad. Sal definitief aanbeveel. 34onLincoln is puik!

Daniel M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel M

Basic, but nice for business travel.

Very friendly reception, great service, easy sty for a bussines stay, basic nice breakfast.

Helena B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena B

Gerieflik.

Kamer was ruim en daar was 'n gerieflike lessenaar en WiFi.

Christiaan C G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan C G

Genoeg spasie. Beligting op lessenaar benodig beplanning.

Alle geriewe baie goed. Kamer vloer net ongelukkig met baie gladde teëls gele.

Jan S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S

Alles benodig was beskikbaar. Vriendelike hulpvaardige personeel. Billike ontbyt.

Alles benodig was beskikbaar. Vriendelike, hulpvaardige personeel.

Marius S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Marius S

Swak, sal nooit weer besoek nie. Teleurgesteld met die webtuiste.

Nee, glad nie. Gordyne en handdoeke het gate in, beddegoed en stort was vuil.

Johan J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J

Baie goed ontvang.

Dis baie sentraal vir my ek kan al my besoeke daarvan af doen. Kan hulle net asb 'n nuwe brood rooster aankoop.

Hendrik V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik V

Teleurstellend en sub-standaard.

Personeel kon nie gas in Afrikaans bedien nie. Daar was 'n ou wegneem-ete van die vorige gas in die yskas. Daar was 'n ou stuk gebruikte seep in die seepbakkie in die stort. 'n Klagte elke dag het nie gehelp nie en op die oggend van vertrek was dit nog steeds daar. Die inwonende personeel het baie geraas in die aand terwyl hulle kos gemaak het in die kombuis. Baie geraas is ondervind van personeel wat op selfoon gesels in die ingangsportaal. Die hele ingangsportaal en trappe-area is raserig omdat alle klank weergalm en duidelik in die kamers gehoor kan word. Die kamerdeure het nie rubber dempers in die rame nie en die geraas gemaak deur die toemaak van die kamerdeure is baie steurend. Op die aand van aankoms was die TV uitgestel en die hulp van die personeel moes ingeroep word. Op die 2de aand was dit weer uitgestel, maar toe kon ek dit darem self instel. Die area om die swembad was baie onnet met stoele wat oral rondstaan, swart plastieksakke wat rondlê, 'n ou koelsak wat in die blombedding is.

Juandré S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Juandré S

Ek sal definitief nie weer hier inboek nie. Te duur vir die verblyf.

Glad nie. Het meer as 'n halfuur buite gewag om in te boek, want ek kon nie die eienaars te pak kry nie. Die plek het nie lekker geruik nie. Die kamers was nie op standaard nie. Ons het dadelik jeuk toe ons in die beddegoed klim. Die WiFi was swak. Ek het al by goedkoper gastehuise gebly waar die WiFi 10 keer sterker en beter is. Alles was net ongemaklik. Ek kon nie wag om weg te gaan nie. Het selfs die ontbyt gemis.

34onLincoln Guesthouse se terugvoer

Good day Juandré Smit,

Thank you very much for your honest feedback.

We apologise that we did not meet your expectations. We hope to do better next time.

We had a problem with our landline which was not working; hence, our line was not reachable. We will try to make the intercom more visible, so it is easier to ring a bell and be attended to.

Regards

34onLincoln Guesthouse
Kallie N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie N

Very nice place with great hosts. Will most definitely recommend to anyone.

Shaka is a super host and always makes you feel welcome. You guys are an amazing team.

Marianne V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne V

Wonderlike oornagplekkie.

Mense was vriendelik en behulpsaam, die ontbyt heerlik, alles netjies en skoon.

Frances K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Frances K

The place is good, it's just that the bed was so bad and painful.

Kindly change the bed as it makes a noise when you turn around and creates unnecessary noise. It sounds like I was sleeping with a lion. So painful.

Mary V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mary V

Great place to stay, the only negative was that Wi-Fi was poor.

See stars.

Carina J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carina J

Gerieflik.

Ons het baie lekker gekuier. Ons het net met die advertensie gesien hulle se daar is haardroër en sjampoe en badgoed in kamer, maar daar was nie gewees nie. Verder het ons baie lekker gebly baie vriendlike personeel. Ons TV het ook nie gewerk nie.

Malani D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malani D

Absoluut fantasties.

Ongelooflike vriendelike diens, verblyf ervaring. Baie dankie aan Liberty en Lucia.

34onLincoln Guesthouse se terugvoer

Good day Malani D

Thank you very much for your time and effort to write an awesome review.

Hope to see you again soon.

34onLincoln Guesthouse
Wynand F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand F

Het aan verwagtinge voldoen.

Vriendelike ontvangs en sal weer van die gastehuis gebruik maak.

34onLincoln Guesthouse se terugvoer

Good day

Thank you very much for your great review and feedback.
We are glad that we managed to fulfil your expectations.

34onLincoln Guesthouse
Elsabe V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe V

We had a lovely stay, we can not complain about anything. Thank you very much!

The rooms and breakfast were lovely. We really can not complain about anything.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het heerlike gebly, ons kan nie kla oor enigiets nie. Baie dankie!

Die kamers en ontbyt was heerlik. Ons kan regtig nie kla oor enigiets nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Tara Lee S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tara Lee S

Baie lekker, baie mooi, baie rustig, perfeksie.

Die mense is so vriendelik en behulpsaam, die gastehuis was vreeslik mooi en so netjies, beste nagrus wat ek in 'n lank ruk beleef het. Ek sal definitief weer daar wil bly.

Sharmaine P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharmaine P

Amazing.

Staying at this guest house was like being at home. Staff very professional and made me feel at home. Meals were fantastic. I will definitely be staying with them whenever I am in Cape Town. I recommend them to any guest.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Amazing.

Om by die gastehuis te bly was soos om by die huis te wees. Personeel is baie professioneel en het my tuis laat voel. Maaltye was fantasties. Ek sal beslis weer hier kom bly wanneer ek weer in Kaapstad is. Hoogs aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

34onLincoln Guesthouse se terugvoer

Dear Sharmaine,

Thank you for giving us a perfect rating and for recommending our guesthouse to other travellers. I'm sure our entire hotel staff enjoyed catering to your needs as much as you enjoyed your stay.

Take care!

34onLincoln Guesthouse
Jean-pierre O - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre O

Rustig.

Goeie quality vir min geld.

Dirk S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk S

Wonderfully accommodating.

This guesthouse has been a pleasure to visit. I would recommend taking the breakfast option.

34onLincoln Guesthouse se terugvoer

Dear Mr Dirk S.

I am glad to hear that you enjoyed your stay with us and that you would recommend us.
We hope to welcome you back to the hotel in the near future.

34onLincoln Guesthouse
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lincolnstraat 34, Boston, Bellville, 7535, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFZBoxkPylDrek8rhilLufL43s750zLl0SrXbXSFThv2OK5LZ5v?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 34 Lincoln Street Boston 7535 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.89614 18.61853

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang