Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

34th on Pierneef

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chris Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 9 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir 34th on Pierneef
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Joan V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan V

Gerieflik, vriendelik, plesierig.

Baie lekker gewees. As jy 2 persone is. As jy 4 mense is, kan die badkamergeriewe verander word. Maar dit was nog steeds 'n gerieflike plek om te bly.

Nicolene V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V

It was divine.

We enjoyed our stay. The host was helpful.

Danell B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danell B

Exceptional accommodation.

Everything was clean and neat with attention paid to small details to make the stay more comfortable. The host was very attentive and friendly. Would recommend and make use of this accommodation without hesitation.

Chanel E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel E

Sal weer van 34th on Pierneef gebruik maak. Alles was perfek, baie dankie.

Baie lekker gebly, alles wat jy nodig het. Vriendelike personeel en baie veilige parkeering vir jou voertuig en naby aan winkels.

Hein S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein S

Alles wat jy nodig het.

Ons het baie lekker gebly, gesellige verblyf met alles wat jy nodig het. Fantastiese diens van aankoms tot vertrek. Feels like home. Dankie vir alles, wel gedaan.

Chrisna V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna V

Die eienaar is baie aangenaam en die verblyf by 34th on Pierneef is netjies.

Ek sal regtig hierdie gastehuis aanbeveel. Ons verblyf was heerlik. Dit sal net baie help as die badkamer sy eie deur het. My man moes elke keer, as my tiener dogter die badkamer wou gebruik, in die sitkamer gaan sit.

Nardus H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nardus H

Gemaklik en ontspanne.

Ek het gemaklik geslaap, daar was genoeg spasie en dit was netjies.

Gerhard V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Baie lekker gebly, baie rustig en netjies.

Baie lekker gebly, en dis die waarde van geld werd. Al wat kort is, is 'n gasstofie.

34th on Pierneef se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Ek sal seker maak dat die plekkie 'n stofie kry. Hoop om julle gou weer te sien!

34th on Pierneef
Lara P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara P

Uitstekend.

Ons verblyf was werklik baie aangenaam. Baie dankie vir die baie koffie, suiker, melk, tee in oorvloed. Dit was nou 'n absolute bonus. En baie dankie natuurlik aan ons vriendelike en behulpsame gasheer.

Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pierneef-straat 1149, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e59d89dbebb11c247e838ee96b73c3fc7f7062674f17aba03aeb600971d08581ab82ad2acc1891b5ae338f1195b61f3607e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 1149 Pierneef Street Villieria 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.722287387432 28.241617325166

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang