Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

34th on Pierneef

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pierneef-straat 1149, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Vanaf R850 R680 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

34ste op Pierneef privaat selfsorgverblyf in Villieria, 'n gevestigde voorstad van Pretoria. Dis naby verskeie winkelsentrums, hospitale en beide die N1- en N4-hoofpaaie.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n leefarea. Die slaapkamer het lugversorging en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n klein yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het lugversorging en 'n platskerm-TV wat met Netflix geïnstalleer is. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is ook 'n dubbelslaapbank en ekstra sitplek.

Die skuifdeure maak oop op die privaat patio met 'n etenstafel en stoele waar gaste kan ontspan en hul maaltye saam kan geniet.

Toegang tot 'n braai-area en die gedeelde swembad is op versoek beskikbaar en veilige parkeerplek word vir een voertuig voorsien. 'n Ekstra parkeerplek kan gereël word indien vooraf gereël.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Rhaymuldi C
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect home away from home! 34th on Pierneef was exactly what we needed. We stayed for a week and we had our privacy. We are from Cape...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Hendrik V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer van die gastehuis gebruik wil maak. Die eenheid is sentraal geleë, netjies skoon en gerieflik.
Okt 2024
Joan V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, vriendelik, plesierig. Baie lekker gewees. As jy 2 persone is. As jy 4 mense is, kan die badkamergeriewe verander word. Maar dit was nog st...
Sien meer
Sep 2024
Danell B
Gesin met klein kinders
5.0
Exceptional accommodation. Everything was clean and neat with attention paid to small details to make the stay more comfortable. The ho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Nicolene V
Gesin met klein kinders
5.0
It was divine. We enjoyed our stay. The host was helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chris Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Pierneef-straat 1149, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Gaste dink 34th on Pierneef het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pierneef-straat 1149, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e59d89dbebb11c247e838ee96b73c3fc7f7062674f17aba03aeb600971d08581ab82ad2acc1891b5ae338f1195b61f3607e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 1149 Pierneef Street Villieria 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.722287387432 28.241617325166

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang