35 Colwyn
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Colwyn-rylaan 35, Sheffield-strand, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R7 900 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
35 Colwyn is 'n lieflike dubbelverdiepinghuis met moderne afwerkings. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
Die pragtige eenheid het slaapplek vir maksimum 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 moderne badkamers. Daar is ook 'n soldereenheid wat apart is van die hoofgebou. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n moderne en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en lugversorging en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer word gedeel deur laasgenoemde twee kamers en het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die boonste verdieping spog ook met 'n gemaklike sitarea tussen die slaapkamers. Dit het 'n TV met volledige DStv en lei na 'n stoep met pragtige uitsigte.
Die hoofleefareas op die grondverdieping het 'n oopplan-ontwerp en beskik oor 'n kombuis, eetarea en sitarea. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met volledige DStv. WiFi is regdeur die huis beskikbaar. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, basiese breekware, eetgerei, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n etenstafel en 'n ontbyteiland met stoeltjies toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die aangrensende leefarea lei na 'n stoep met 'n groot tuin en see-uitsigte. Daar is ook 'n gastebadkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die solder is bo die dubbelmotorhuis en het 'n koninggrootte-bed en 'n bed wat geskik is vir 'n kind. Hierdie kamer het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die eenheid het 'n TV met volledige DStv en 'n manjifieke uitsig vanaf die houtdek.
Die eiendom bied direkte toegang tot die strand met 'n 40 m-lange maklike paadjie. Veilige parkeerplek is beskikbaar in die dubbelmotorhuis. Daar is ook ekstra parkeerplek op die gras.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tessa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Colwyn-rylaan 35, Sheffield-strand, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 35 Colwyn het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Sheffield Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Colwyn-rylaan 35, Sheffield-strand, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang