Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

35 Kelkiewyn B&B

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Rudolph V
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Uitstekende verblyf. Die ontvangs was vriendelik. Riana is 'n puik gasvrou. Die akkommodasie was skoon en netjies en gerieflik. Die ontbyt was heerlik. Die terrein is pragtig versorg en uiters netjies. Ek kan beslis 35 Kelkiewyn aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miko L
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Ons het oornag onderweg na die KNP. Heerlik gebly en lekker ontbyt geëet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sias H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

Dit was regtig die gastehuis met die vriendelikste en puik diens om by ons behoeftes aan te pas. Ek sal die gastehuis vir enige iemand aanbeveel, kamers is baie netjies en skoon, kos vir ontbyt was uitstekend en natuurlik die gasvrou het uit haar pad gegaan om vir ons dit lekker te maak by die gastehuis. Ons sal beslis weer van hulle gastehuis gebruikmaak, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
35 Kelkiewyn B&B
Goeiedag Sias Baie dankie dat jy die moeite doen om vir ons so 'n gloeiende resensie te skryf. Dit word opreg waardeer. Sien uit daarna om julle volgende keer te huisves. Groete Riana

Albert M
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2022

Friendly service, good location, clean and comfortable. I will stay here again next time I'm in Nelspruit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Riana
35 Kelkiewyn B&B
Good day, Albert Thank you for taking the time to write a review! I appreciate your kind words. I look forward to hosting you again in future. Regards, Riana

Anton B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2022

Vriendelike diens en gasvryheid. Eienaar, Riana, laat jou tuis voel met haar gasvryheid en die plek is een om aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Riana
35 Kelkiewyn B&B
Beste Anton, baie dankie dat jy 'n oomblik afgeknyp het om vir my so 'n vriendelike resensie te skryf. Sterkte met die boerdery. Groete, Riana

Hennie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2022

Stil, rustig en skoon. Vriendelike mense, plek is skoon en netjies, en sal vir seker weer kom.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annaleen B
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Feb 2022

My verblyf was vir 3 nagte. Kamer was netjies, Personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Dit was netjies, gemaklik, bekostigbaar en baie vriendelike diens. Sal beslis aanbeveel. Breakfast was baie lekker, word vars gemaak. Staff ook baie vriendelik sal beslis weer daar bly.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Monique B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2019

Netjies, vriendelik, goeie waarde vir geld. Netjies skoon en gerieflik. Baie lekker gebly vir 2 aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
35 Kelkiewyn B&B
Baie dankie, vir jou terugvoer, Monique. Groete, Dirk en Riana

Faith M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2019

Place was clean and customer service great. We were 5 people in one room, two couples and a friend. Only problem was the one bathroom to be shared between the 5 of us. And there was a misunderstanding about the breakfast as we were under the impression that the amount included breakfast but it was not so. Other than that the place was clean and very safe and close to the stadium which was very convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sandrine M
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2019

The hosts are super nice and friendly. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Riana
35 Kelkiewyn B&B
Merci beaucoup Sandrine! We are looking forward to seeing you all soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kelkiewynstraat 35, West Acres, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5jWqbVFkRj7loiB8FstJG2JpJ8YhzRGG6jAn2IRlbDontGTmw2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 35 Kelkiewyn Street West Acres 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.48372 30.95685

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang